Kragdag Gemeenskap

'n KragDag een maal 'n jaar is net nie meer goed genoeg nie: As gevolg van ‘n behoefte by baie van die KragDag besoekers en belanstellendes het die KragDag span besluit om ‘n paar inisiatiewe van stapel te stuur ten [...]

By |2017-08-24T01:10:45+00:00Augustus 18th, 2017|Categories: Uncategorized|7 Comments

‘n Windgenerator sonder bewegende dele

Wanneer van windenergie-omsetters gepraat word is die eerste beelde wat in jou gedagte vorm aanneem óf van die ou Hollandse windmeulens, die getroue windpomp óf dalk van die moderne windturbine. Al hierdie windenergie-omsetters het roterende skroeflemme wat aan ‘n as [...]

By |2017-11-28T16:42:44+00:00Augustus 18th, 2017|Categories: Energie, Tegnologie, Webjoernaal|Tags: , |3 Comments

Jy betaal dalk vir die elektrisiteit wat jy nie nodig het nie

Op die roete om selfstandig in elektrisiteitvoorsiening te word is dit nodig om te weet wat kos elektrisiteit jou. So laai ek toe Eskom se Tariefboek vir 2017/2018 af. ‘n Hele 54 bladsy stuk inligting met Eskom se verskillende tariewe. [...]

By |2017-11-28T16:43:29+00:00Augustus 18th, 2017|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: |2 Comments