Toenemende getal ouers sorg self vir hulle kinders se onderwys
Die Gauteng Tuisonderwys Ekspo (met inhoud heelwat breër as tuisonderwys) van twee weke gelede, waarvan KragDag 'n mede-organiseerder is, het hierdie jaar 'n rekord bywoning gehad. Daar is geen betroubare amptelike syfers oor die hoeveeheid tuisskolers in Suid-Afrika beskikbaar nie, maar [...]