Elektroniese beheer van jou Selfdoenprojekte

Is elektronika vandag nog steeds so moeilik om te verstaan en te gebruik? Die kort antwoord hierop is: “Nee!” Vandag is daar soveel hulpbronne beskikbaar wat enigiemand kan leer om baie vinnig 'n elektroniese toestel te bou, hetsy analoog of [...]

By |2017-11-30T10:27:48+00:00November 30th, 2017|Categories: Doen-dit-self (DIY), Makerbeweging|Tags: , , , |0 Comments

Die Onbekende Houtwerker

Geelhoutbome Dekades gelede het ek die Nasionale Boswet bestudeer en as ‘n kweker van inheemse bome tot die gevolgtrekking gekom dat privaat aanplanting van bome vir houtproduksie nie maklik en moontlik is nie. Die belangrikste ekonomiese spesies word wetlik streng [...]

By |2017-11-30T07:33:06+00:00November 29th, 2017|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , |1 Comment

Erdwurmtee. . . so doen ék dit met Karibiese rooi-erdwurms (red wrigglers)

Daar is volop en baie insiggewende inligting oor erdwurmboerdery op die internet beskikbaar, maar vir die doeleindes van hierdie foto-artikel volstaan ek met “so doen ék dit.” As inleiding, enkele gedagtes oor die anatomie van die erdwurm. In die skets [...]

4 Redes waarom enige iemand behoort te weet hoe om te programmeer

“The programmers of tomorrow, are the wizards of the future. You’re going to look like you have magic powers compared to everybody else.” - Gabe Newell Programmering is een van die vaardighede wat die wêreld aan die brand [...]

By |2017-11-30T07:57:50+00:00November 29th, 2017|Categories: Makerbeweging, Tegnologie, Webjoernaal|Tags: |0 Comments

Elektriese Kragopwekking deur van Seedeinings gebruik te maak

Dit word algemeen aanvaar dat indien waterstof vrylik beskikbaar sou wees, dit die ideale brandstof vir motorvoertuie sou wees. Groot hoeveelhede waterstof (H2) is egter teenwoordig op die planeet Aarde, maar in die vorm van water, bestaande uit twee dele [...]

By |2017-11-28T15:49:59+00:00November 15th, 2017|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , |0 Comments

5 Stappe om Wêreldwyd geld te maak

Ons as Suid-Afrikaners het ons eie uitdagings - daar is droogtes, misdaad, bedrog en korrupsie en nog vele ander. Vanuit ‘n bemarkingsoogpunt het ons ander uitdagings, byvoorbeeld ons mark vir luukse produkte is baie klein in vergelyking met ‘n Europese [...]

Arduino Mikrobeheerders

“Bemagtig jouself.” “Doen jou eie ding.” Dit is die filosofie waarom daar ‘n KragDag-gemeenskap bestaan. In ‘n groot mate is dit ook die filosofie wat ouers aan hulle kinders voorhou. Stel jou voor ‘n Elektroniese pakkie waarmee jy kan meet, [...]

12 Stappe om ‘n uitstekende Digitale Bemarkingsplan te ontwikkel

Dis op almal se lippe, en daar is baie kursusse wat aangebied word oor die onderwerp.  In die 12 jaar waarin ek in Digitale Bemarking betrokke is, het ek baie planne en kursusse gesien kom en gaan maar min, en [...]

Nedbank loods eerste Sonkragbanktak

Nedbank het Suid-Afrika se eerste sonkragbanktak, volgens eie aanspraak, in Mncwasa, ongeveer 60km van Mthatha in die Oos-Kaap bekend gestel. In wat vertel word om in die finansiële-sektormark ‘n eerste te wees, is die Nedbank sonkragaangedrewe banktak daarop gerig om [...]

By |2017-11-28T16:35:48+00:00November 1st, 2017|Categories: Energie, Finansies, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments