Veiligheid op die voorgrond

Dit is amper weer feesseisoen en veediefstal gaan skerp toeneem. Wees meer paraat en gaan die omheinings gereeld na en wees bedag op vreemdelinge wat kwansuis vee wil kom koop. Sorg asseblief dat vee ordentlik volgens voorskrif gemerk is en [...]