Verstommende Hommeltuie

Vanuit die die sogenaamde Makersbeweging, ‘n omgewing waarin hoë tegnologie produkte tot stand kom, het die ontwikkeling van hommeltuie (drones) so dramaties gevorder dat dit ‘n potensiële multi-miljard industrie geword het met produkte wat se toepassingsmoontlikhede legio is. Inspeksieuitvoering, omgewingsmonitering, [...]

By |2018-01-25T11:09:12+00:00Januarie 24th, 2018|Categories: Makerbeweging, Tegnologie, Webjoernaal|Tags: , , , |6 Comments

Hoofrekene is Pret

Ons leef in die tyd van rekenaars en sakrekenaars. Vir ‘n paar rand het enige iemand met vingers toegang tot ‘n basiese sakrekenaar wat optel-, aftrek-, vermenigvuldig-, deel-, kwadraat- en vierkantswortelfunksies het. Wie wil nou somme in die kop doen? [...]

By |2018-01-25T10:46:19+00:00Januarie 24th, 2018|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , , , , , |2 Comments

Kriptogeldeenhede – ‘n Voëlblik

Kriptogeldeenhede is deesdae baie in die nuus. Om die braaivleisvure, by die werk praat almal oor hierdie geldeenhede se ongekende prysstygings, maar ook oor hulle geweldige volatiliteit. In 2017 het ‘n virtuele geldeenheid genaamd Ripple (of XRP op aanlyn “exchanges”) [...]

By |2018-02-01T16:17:53+00:00Januarie 24th, 2018|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , , , , |2 Comments