Wondermateriale van die toekoms

Wat is die verskil tussen ontdekking, uitvinding en innovasie? Dit lyk asof daar redelik eenstemmigheid is dat ontdekkings iets is wat vantevore reeds bestaan het en waarvan die mens dan op ‘n sekere tydstip van bewus geword het. Die seeroete [...]

Die realiteit van gehoorverlies

GEBORGDE ARTIKEL Gehoorverlies is ‘n wêreldwye verskynsel wat reeds van geboorte af kan bestaan óf, wat gedurende die verloop van jou lewe kan voorkom – ook genoem verworwe gehoorverlies. Volgens die Wêreld-gesondheidsorganisasie het ongeveer ‘n derde van mense ouer as [...]

By |Februarie 22nd, 2018|Categories: Medies|Tags: , |1 Comment

Stres in my Binnekring- wat doen ek?

Stres is ‘n gonswoord wat meeste van ons amper op ‘n daaglikse basis hoor, van lees of self gebruik. Ons diagnoseer onsself, maar ook ander mense gereeld as dat hulle baie stres het wat tot een of ander simptoom of [...]

Kan akwaponika vir my werk?

Akwaponika as boerderymetode raak al hoe meer bekend en gewild, omdat dit so ‘n gesonde, biologiese soort boerdery is, wat vanaf ‘n klein skaal in die agterplaas tot groot kommersiële skaal beoefen kan word. Tot 90% minder water word gebruik [...]

Hoekom is Diversifikasie vir ‘n Belegger belangrik?

In die tyd van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) en die British East India Company; handelsmaatskappye wat gedurende die 17de tot die 19de eeu bestaan het, is skepe uitgestuur na verre lande in die Ooste om mee handel te dryf. [...]

Energie- en vervoertoekoms op die punt om ontwrig te word

5de Laan New York in 1900 - tussen 'n straat vol perdekarre was daar darem een motorkar. Binne vyf tot tien jaar gaan die meerderheid motors op ons paaie in alle waarskynlikheid elektriese motors wees, maar dit is [...]