KragDag 2018 kry ‘n nuwe hoofborg en tema!

Tydens 'n mediabekendstelling op 14 Maart het AfriSake en KragDag aangekondig dat AfriSake die hoofborg is van vanjaar se ekspo. Die ekspo sal gevolglik vanjaar bekend staan as AfriSake KragDag 2018. KragDag is opgewonde oor AfriSake se toetrede as hoofborg [...]

By |2018-03-22T13:49:00+00:00Maart 21st, 2018|Categories: Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Preserveer om te kan bêre vir later

Die gedagte om vrugte, groente en in die algemeen, verskillende voedselsoorte te preserveer is ‘n eeue-ou gedagte, wat jare terug al byna vervolmaak was. Vandag egter, is baie van hierdie kennis vergete of verlore, soos wat ons ekonomie en kooppatrone [...]

By |2018-03-21T11:17:50+00:00Maart 21st, 2018|Categories: Doen-dit-self (DIY), Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , , , |0 Comments

Wanneer sal ons vir ‘n naweek kan wegbreek maan toe?

 Op 8 Februarie 2018, die dag toe Tesla se nuwe Roadster as hooffoto op ‘n KragDag nuusbrief verskyn het, het Elon Musk se ander indrukwekkende maatskappy, SpaceX, sy Falcon Heavy gelanseer. Die Falcon Heavy is ‘n samevoeging van drie [...]

By |2018-03-20T16:46:57+00:00Maart 20th, 2018|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , , , |1 Comment

My bestaande kliënte, my beste kliënte – hoe kry ek dit reg?

Meeste ondernemings se bemarkings-oogmerk is daarop gerig om nuwe klante (customers) of kliënte (clients) te werf. Volgens die woordeboek word die woord kliënt meestal gebruik in die konteks vir ‘n persoon wat van ‘n professionele persoon, byvoorbeeld ‘n prokureur, ‘n [...]

Elektriese energie en elektriese krag – wat is die onderskeid?

Wanneer ons ‘n sonkragstelsel vereenvoudig tot op die been, is daar twee prominente elemente wat die sukses van enige stelsel bepaal – drywing (in die volksmond bekend as "krag") en energie. Drywing ("Krag"): Alle elektriese toerusting het ’n drywingswaarde en [...]

By |2018-03-16T13:08:20+00:00Maart 6th, 2018|Categories: Energie|Tags: , , |4 Comments

Aardskepe: ‘n Doen-dit-self benadering tot behuising

Geen water-, elektrisiteit- of riool-rekening Die aardskip-konsep is ontwikkel deur die argitek, Mike Reynolds, en is meer as 40 jaar oud. Waarom maak ons stene en mors energie as daar 'n oorvloed van materiaal beskikbaar is wat nie ekstra energie [...]