Die Byl en die Bome – ‘n Kommentaar op Nersa se “Rules for Registration of Small-Scale Embedded Generation”

Voorwaar het dit rimpelings veroorsaak toe Nersa hulle voorlopige raadplegende voorstel ten aansien van “Rules for Registration of Small-Scale Embedded Generation” (die Reëls) bekend gestel het, en kommentaar daaroor aangevra het. Die keerdatum waarop kommentaar gelewer moet word, 31 Mei [...]

Unieke konferensie: Is jou onderneming “staatsbestand”?

Op 5 Junie trek Afrikaanse sakelui in Pretoria saam vir ‘n belangrike strategiese gesprek: hoe om besigheid staatsbestand te maak. Die geleentheid is die sakeorganisasie, AfriSake, se halfdagkonferensie getiteld “Vooruitsigte vir staatsbestande sake – hoe ondernemings kan slaag wanneer die [...]

By |2018-05-30T11:12:22+00:00Mei 29th, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , |0 Comments

Onteiening van grond sonder vergoeding

Sedert die ANC aan die einde 2017 op hul konferensie 'n besluit geneem het dat onteiening sonder vergoeding voortaan deel van hul beleid sal wees, het die onderwerp - met reg - baie gesprekke oorheers.  Daar is wel ‘n voorwaarde [...]

Die doen-jou-eie-ding nalatenskap van die Shakers

Weet jy van hierdie groep mense wat vir ‘n tydperk van omtrent 200 jaar in Amerika in gemeenskappe gelewe het en wat ‘n direkte invloed in hul omgewings en verder gehad het – maar ook nog steeds  het? Hou dit [...]

Arduino-projekte – bou ‘n bewegingsensor en doen elektroniese beheer met behulp van SMS’e

Besef ons lesers dat elektronika in die laaste paar jaar so dramaties verander het dat selfs nuwelinge met min elektroniese agtergrond dit regkry om elektroniese projekte te bou wat vantevore slegs deur ervare elektroniese ingenieurs aangepak is? Dit is in [...]

By |2018-05-16T11:52:19+00:00Mei 15th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Sake-eienaars moet die waarde van vakleerlinge besef

Soos enige werkgewer of Menslike Hulpbronne-praktisyn sal weet, is duur opleiding en indrukwekkende sertifikate nie altyd 'n betroubare aanduiding dat jou kandidaat beskik oor wat nodig is om die werk te verrig waarvoor jy hulle aanstel nie.  Alhoewel opleiding noodsaaklik [...]

KragDag – die “Doen-jou-eie-ding!” ekspo

KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (as jy “Afrikaanse” na “grootste” invoeg, kan jy “land” met “wêreld” vervang). Wanneer en waar vind AfriSake KragDag 2018 plaas? KragDag het in 2007 ontstaan toe die energiekrisis in die land [...]

By |2018-05-16T11:52:11+00:00Mei 15th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Afhanklik van ‘n baas? Nie as jy nie wil nie!

Dit was nie uit die staanspoor my plan om ‘n entrepreneur te word nie. Om die waarheid te sê was ‘n eie besigheid nie eintlik iets waaraan ek gedink het nie. My man het nog altyd sy eie ding suksesvol [...]

Arduino in ‘n wentelbaan

In ‘n vorige artikel het ons na mikrobeheerders en in die besonder na die Arduino-mikrobeheerder gekyk. In nog ‘n artikel is die verskillende aanwendingsmoontlikhede van die Arduino mikrobeheerder onder die loep geneem. Arduino het bekendheid verwerf deurdat dit ‘n eenvoudige [...]