Beurtkrag – die spook wat nie wil verdwyn nie

Elke nou en dan verval ons in ‘n valse gerustheid dat Eskom in staat gaan wees om die ligte aan die brand te hou, want die regering sal hulle mos aan die gang hou. Besluitnemers en regerings- sowel as Eskomleiers [...]

By |2018-06-28T08:55:49+00:00Junie 27th, 2018|Categories: Energie|Tags: , , |2 Comments

Een ding! … ‘n les wat ek as KragDag junior entrepreneur geleer het

KragDag se Junior Entrepreneurskompetisie en uitstalling by die KragDag ekspo bied 'n waardevolle wegspring vir jong entrepreneurs om hulle voete te vind in die sakewêreld. Die bydrae wat hieronder volg kom van Pieter van Deventer, een van verlede jaar se [...]

By |2018-06-27T14:07:46+00:00Junie 27th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Die byl het ná aan die bome gekom! – kommentaar op elektrisiteitsregulering

Ons het in ‘n vorige artikel kommentaar gelewer op Nersa se raadplegende voorstel ten aansien van  “Rules for Registration of Small-Scale Embedded Generation”, ook genoem die Reëls.  Hierdie Reëls het hulle oorsprong gehad in die Wet op Elektrisiteitsregulering, Wet nr [...]

By |2018-06-27T09:08:34+00:00Junie 27th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Klim uit die kas uit! – Akwaponika…organies verby

Die groente in Kleinskuur se akwaponiese stelsel het nog nooit eers snuf in die neus gekry van enige gifstof wat naby hulle verby beweeg het, op hulle gespuit is of dalk in hulle groeimedia of water gegooi is nie. Vleisetende [...]

By |2018-06-13T16:41:27+00:00Junie 13th, 2018|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: , , , |3 Comments

Geleentheid vir Jongmense, Entrepreneurs en Makers by KragDag ekspo

KragDag se inspirasie om “jou eie ding te doen” is nie net beperk tot die huidige volwasse generasie nie, maar met ‘n toekomsgerigtheid word die lewenslustigheid van ‘n opkomende geslag gekoester. Dit is nie net omdat hulle die langste met [...]

By |2018-06-15T06:37:05+00:00Junie 13th, 2018|Categories: Entrepreneurskap|Tags: , |3 Comments

Hoe kies ek ‘n Internetdiensverskaffer?

Deel 1 - Internet-terminologie Kommunikasie is ‘n integrale deel van ons lewe en as u hierdie lees, het u ook internet as ‘n kommunikasiemedium. Maar hoe het u besluit oor ‘n verskaffer en is u tevrede met u verskaffer? Het [...]

Teen die jaar 2030 is dit dalk alles verby …

In hierdie klankgreep uit Marianne Breytenbach se Uit die Hoed program op Pretoria FM bespreek Hannes van Heerden hoe jou motor oor tien jaar gaan lyk: Die motorindustrie staan op die punt om ontwrig te word en daarmee [...]

Hoe om die laaitempo van ‘n bank lood-suurbatterye te bereken

Hoe word die laaitempo van batterybank bereken, gegewe die kapasiteit van die batterybank? Hierdie is ‘n enkelvoudige vraag, maar dit kan egter veelvuldige antwoorde hê wat afhang van die toepassing of die aanwending van die stelsel. Dit hang verder ook [...]

By |2018-06-14T12:45:12+00:00Junie 12th, 2018|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , , , |4 Comments