Vleisproduksie in die stad

Vleisproduksie is sekerlik een van die moeilikste aspekte van stedelike selfonderhouding.  Daar is soveel wette, munisipale regulasies en sosiale weerstand daarteen dat dit bykans onmoontlik word om diere as voedsel in die stad aan te hou.  Jy kan jouself net [...]

‘n Blik op privaatmaatskappye en familiebesighede in die entrepreneursruimte

Eienaars van privaatmaatskappye toon sterk groeivertroue in die volgende 12 tot 36 maande, maar `n tekort aan tegnologiese en digitale vaardighede kan gesonde groei kniehalter. Dit is van die bevindings van PwC se 21ste Annual Global CEO Survey, wat 722 [...]

Die toekoms vir Energie en Elektrisiteit in SA

Ekonomiese en geopolitiese verwikkelinge in die huidige era lei tot vrae oor die toekoms van elektrisiteitsvoorsiening. Dit geld wêreldwyd, maar ook in besonder vir Suid-Afrika. Die vrae is belangrik vir mense omdat almal ‘n basiese begrip het van die belangrike [...]

By |2018-08-02T09:44:31+00:00Julie 28th, 2018|Categories: Energie, Finansies, Webjoernaal|Tags: , , |1 Comment

Onderwys het ‘n strydtoneel geword

Enigiemand wat glo dat onderwys neutraal kan wees, maak ‘n groot fout. Idees het gevolge. Aksies vloei uit gedagtepatrone. Ouers kom nie te staan voor die keuse om hul kinders na ‘n godsdienstige of ‘n nie-godsdienstige skool te stuur nie. [...]

Libertariese beskouing, watter invloed het dit op belasting en die vestiging van infrastruktuur? – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 13:30 en 14:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Adv. Peter O’Halloran is die aanbieder. Peter is ‘n Libertariër wat sy filosofie uitleef. Peter [...]

By |2018-08-02T09:54:20+00:00Julie 27th, 2018|Categories: Filosofies & Ekonomie, Webjoernaal|Tags: , , , |Kommentare af op Libertariese beskouing, watter invloed het dit op belasting en die vestiging van infrastruktuur? – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels

In Suid-Afrika word daar ongeveer 1,25 miljoen hektaar besproei, sowat 0,4% van die wêreld se totale area onder besproeiing. Besproeiingswatergebruik in Suid-Afrika beloop sowat 60% van die totale volume oppervlakte afloopwater wat jaarliks deur al die verskillende watergebruiksektore (soos munisipaliteite, [...]

5 Stappe om te verseker dat jy jou doelwitte in 2018 bereik

Ek het gedink dat ek graag die noodsaaklikheid vir beplanning van wil bespreek sodat jy jou doelwitte kan bereik.  Dit kan toegepas word op beide jou persoonlike en professionele lewe. Sonder 'n plan, tesame met spesifieke, volhoubare stappe wat in [...]

By |2018-07-27T02:15:59+00:00Julie 27th, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Selfstandigheid in ’n era van staatsafhanklikheid – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Prof Danie Goosen is die aanbieder. Nadat Danie Goosen matriek voltooi het, het hy ekonomie, [...]

‘n Oorskou van energie en elektrisiteit in die toekoms vir Suid Afrika – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Prof Willie Cronje is die aanbieder. Hy beklee tans ‘n leerstoel by Wits Universiteit. (Alstom [...]

Die eetbare tuin – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Dr Francois Durand is die aanbieder. Hy is tans Senior Lektor by die Universiteit van [...]