Die Trekboervereniging – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Oom Dawid Grobbelaar is die aanbieder. Dawid Grobbelaar, tans 79 jaar oud is gebore op [...]

Energieverbouing op een hektaar?

Biogas is ‘n bio-brandstof wat op ‘n natuurlike wyse geproduseer word deur die afbraak van organiese materiaal (plant- en diere-reste) en bestaan uit ‘n mengsel van: metaangas (CH4) – ongeveer 55%-75%; koolsuurgas (CO2) – ongeveer 44%-24% en ander gasse soos [...]

Hoe kies ek ‘n Internetdiensverskaffer?

Deel 2 – Beskikbare Tegnologieë In Deel 1 het ons na die verskillende Internet-teminologieë gekyk wat in die algemeen gebruik word. Deel 2 handel in breë terme oor die verskillende Internet-tegnologieë. Vaste lyn tegnologieë Koperkabeltegnologie: Dit is die internet-tegnologie wat [...]