Terugblik op Sakeliga KragDag 2018
Die gure weer op die Donderdag en Vrydag van die ekspo kon aan duisende mense se entoesiasme geen afbreuk doen om Sakeliga KragDag 2018 by te woon nie en is die ekspo vanjaar deur 15 700 mense bygewoon. Aan [...]
Die gure weer op die Donderdag en Vrydag van die ekspo kon aan duisende mense se entoesiasme geen afbreuk doen om Sakeliga KragDag 2018 by te woon nie en is die ekspo vanjaar deur 15 700 mense bygewoon. Aan [...]
Elektrisiteitsvoorsieners is voortdurend besig om die aanbod van elektrisiteitsenergie in ooreenstemming met die vraag na energie te balanseer. Die vraag na elektrisiteit is nie konstant nie, maar wissel na gelang van die tyd van die dag, die dag in die [...]
Die belangrikheid van betroubare stelsels in 'n besigheid kan nie onderskat word nie. Dit was iets waaraan ek herinner is die dag toe ek 'n week se werk en drie jaar se finansiële rekords verloor het nadat 'n hardeskyf gebreek [...]
PROMOSIE-ARTIKEL ‘n Pasgebore baba se honger- en versadigingsentrum werk presies soos dit bedoel is. As ‘n baba honger is, huil hy tot hy sy melk kry. As sy magie vol is, stoot hy die bottel summier eenkant toe. Ongelukkig word [...]
STELSELS is ‘n area in besigheid wat gereeld onderskat word, maar dit is ‘n area wat noodsaaklik is om 'n besigheid doeltreffend te bestuur. Stelsels bemagtig personeel op elke vlak van 'n besigheid. Dit kan ook 'n besigheid se produktiwiteit [...]
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 13:30 en 14:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Piet le Roux is die uitvoerende hoof van Sakeliga (voorheen bekend as AfriSake). Hy beskik [...]
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Herman se professionele ondervinding in die oudit van plaaslike en internasionale maatskappye strek oor meer [...]
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Dawie Roodt ʼn stigterslid, Direkteur en die Hoofekonoom van die Efficient Groep. Dawie is ʼn [...]
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 14:30 en 15:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Gerrit Smit is die aanbieder. Hy het gematrikuleer aan die Hoërskool Brandwag in Benoni. Na [...]
Paaie gaan meestal, die 9de, 10de en 11de Augustus, lei na die Diamantvallei-plaas! Kragdag is altyd gróót en nog boonop lekker ook. Die koöperasie beweging, as pioneers van die “Deel-Ekonomie” het vier stalletjies en die tema behels die Voedselkoöperasie; die [...]