Die stryd vir geloof, familie en ons toekoms in die onderwys

Op 9 Augustus 2018 het Dr Peter Hammond 'n aanbieding in die KragDag Raadsaal oor die onderwerp: The Battle for Faith, Family and our Future in Education (sien video hieronder). Met onlangse hofsake en wetsontwerpe wat voorgestel word om godsdiensvryheid [...]

By |2018-10-31T13:43:46+00:00Oktober 31st, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Heuning – die stroop van die lewe

Daar is al baie gesê oor heuning – op die media, aanlyn en verskeie verskaffers wat aanspraak maak dat hulle produk die beste is.  Maar behalwe dat dit die lekkerste lekker is, weet jy hoekom dit goed is vir jou?  [...]

Huis- en haardbeskerming

Suid-Afrika het oor die afgelope dekades en veral die laaste paar jaar, toenemend 'n gevaarlike plek geword om in te leef en om jou kinders in groot te maak. Plase en kleinhoewes is geteiken as ‘n misdaadslagveld, omdat afgeleë plase [...]

Libertariese beskouing, belasting en die vestiging van infrastruktuur?

Op 9 Augustus 2018 het Adv Peter O'Halloran in die KragDag Raadsaal 'n aanbieding gedoen met die tema Libertariese beskouing, watter invloed het dit op belasting en die vestiging van infrastruktuur? In sy aanbieding het hy die volgende onderwerpe hanteer: [...]

Hoe tegnologie besig is om die finansiële wêreld te ontwrig

Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskillende gebiede bymekaarkom en toepassing vind in ’n industrie waar dit nie voorheen die geval was nie. Dit is veral wanneer [...]

Die heuningby – perfek geskape vir bestuiwing

Die heuningby is die wondelike klein diertjie wat die planteryk en die diereryk verbind. Die magneet wat die natuurlike wêreld bymekaar hou. Kyk om jou na die pragtige blomme en bome. Ongeveer twee derdes daarvan is die gevolg van bye [...]

KragDag 2018 Paneelbespreking oor Veiligheid

“Hoe neem Jan Alleman verantwoordelikheid vir sy eie veiligheid as die staat se veiligheidstukture gefaal het, hom in die steek gelaat het óf vir hom ‘n bedreiging geword het?” Dit was die onderwerp van 'n Veiligheidspaneelbespreking in die KragDag Raadsaal [...]

Hoe kan ek uit ‘n blog geld verdien?

Weet jy dat daar eintlik verskeie maniere is wat jy geld deur 'n webblad kan verdien? Jy hoef nie 'n besigheidseienaar of entrepreneur te wees om geld te verdien deur aanlyn produkte te verkoop nie. Inteendeel, in die huidige era [...]

Om te was… en toe nie te wees nie

Ignaz Phillip Semmelweis Wie ken die naam Ignaz Semmelweis? Nie baie mense nie! Iemand wat potensieel ‘n beroemde baanbreker in die mediese wêreld was, maar toe nie ... ! Gebore in Buda, Hongarye, in Julie 1818 as seun [...]

Span lewe in waar jy kan!

PROMOSIE-ARTIKEL So onlangs as 150 jaar gelede het Joseph Lister eendag voorgestel dat dokters voor operasies hulle hande moet was en instrumente moet steriliseer. Skoner teatertoestande het daartoe gelei dat prosedures oneindig meer suksesvol was as voorheen. Skielik het mense [...]