‘n Oorskou van energie en elektrisiteit in die toekoms vir Suid Afrika

Gedurende KragDag 2018 doen Prof Willie Cronje 'n aanbieding in die Raadsaal waarin hy ‘n kykie gee na die energie-situasie op internasionale, nasionale en persoonlike vlak. Sekere vrae is aan die orde gestel: Hoe koppel dit alles met finansies? Wat [...]

Biogas in die huidige Suid Afrika

Die opwekking van energie deur middel van biogas is een van die mees volhoubare en omgewingsvriendelike vorms van hernubare energie beskikbaar.  Tydens ‘n anaërobiese verteringsproses word organiese afval, wat meestal skadelik vir die omgewing is, in organiese bemesting omgeskakel. Terselfdertyd [...]

Strategie vir huishoudings om onvoorspelbare elektrisiteit te hanteer

Onvoorspelbare elektrisiteitsonderbrekings en groot tariefverhogings het alreeds deel geword van ons lewens in Suid Afrika. Verskeie huishoudings probeer net om dit na die beste van hul vermoё deur te worstel. Die mees algemene oplossing is om ‘n kragopwekker aan te [...]