Die eetbare tuin
'n Mens raak maklik ongeërg oor dinge - veral as jy 'n huis, 'n werk, kos en water het. Maar wanneer enigeen van daardie hulpbronne verdwyn of stadig wegkwyn skrik mens wakker, maar dan is dit dalk te laat - [...]

Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende hoe aangehaal, kan hierdie idiomatiese uitdrukking ‘n onvleiende betekenis hê, maar dit kan [...]
Die KragDag ekspo, waar jaarliks ’n groot verskeidenheid selfstandigheidsoplossings uitgestal word, bied van 2019 af, in samewerking met TLU SA, ook ’n gelyklopende landbou sub-ekspo gedurende die drie dae van die ekspo aan. Met sy Doen-jou-eie-ding leuse het KragDag ’n [...]
‘n Plaasaanval is een van dié onsekerhede wat geen boer kan voorsien nie en ook nie altyd op voorbereid is nie. Daar is egter maatreëls wat getref kan word om die aanval te vertraag of selfs te laat misluk. Tot [...]