Bestuur jou besigheid soos ‘n belegging

Met elke dag se gejaag om te oorleef en ten spyte van die uitdagings wat ons tans in ons land moet trotseer, vergeet ons soms dat ons besigheid die beste moontlike belegging kan wees wat ons in ons lewe kan [...]

So betaal ek net een maal vir die vloeibare petroleumgas in my gasbottel!

Dit maak my nogal verleë om te erken hoe onnadenkend ek self soms my eie aankope doen. Die naweek is die gasoond gebruik en na etlike kere se gebruik voel die gasbottel vir my aan die leë kant. Veral met [...]

By |2019-03-22T00:15:09+02:00Maart 20th, 2019|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , , , , |4 Comments

Hoe toets ek my batterybank?

Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se kragsekuriteit te verseker. Aangesien die koste van batterye steeds 'n duur insetkoste en groot uitgawe is, is [...]

Sakeliga weer KragDag hoofborg – Dis tyd vir privaatsektoroplossings vir Eskom se mislukkings

Tydens die onlangse rondte van beurtkrag het Sakeliga aangekondig dat hy weer vanjaar die hoofborg van die KragDag ekspo gaan wees as deel van sy ywer om Eskom en sy mislukkings met privaatsektoroplossings te vervang.  “Dit is onaanvaarbaar dat ‘n [...]

By |2019-03-06T12:47:44+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Energie|Tags: , , , |0 Comments

Mediese Noodgevalle (Beserings) – Deel 3

In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodmiddele voorsiening voor gemaak moet word. Riglyne is ook gegee oor die belangrikste eerste stap in [...]

By |2019-03-12T13:47:27+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Medies, Webjoernaal|Tags: , , , , , , |0 Comments

Ekonomiese veranderinge en tendense – hoe om onafhanklik te wees

In hierdie aanbieding deur Dawie Roodt, wat by Sakeliga KragDag 2018 gelewer is, word 'n kort inleiding gegee oor politieke/ideologiese veranderings internasionaal en plaaslik. Vervolgens word ‘n ontleding gegee van ekonomiese tendense, waarna geëindig word met “kripto” geldeenhede en hoe [...]

Landboukorrelsboeredag word deel van Sakeliga KragDag 2019 se landbou sub-ekspo

Die Landboukorrelsboeredag wat op 5 & 6 April 2019 sou plaasgevind het, is afgestel, om die program en uitstallings wat aangebied sou word, deel te maak van Sakeliga KragDag 2019 se Landbou sub-ekspo, wat hierdie jaar vir die eerste keer [...]

By |2019-03-06T12:33:57+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Voedselproduksie|0 Comments

Hoe meet ek groot elektriese strome op ‘n sonkragstelsel?

Goed, jy beoog om vir jou ‘n sonkragstelsel aan te skaf, of jy is een van die gelukkiges wat reeds so ‘n stelsel het. Om jou sonkragstelsel in stand te hou en te bedryf is dit nodig dat jy sekere [...]

By |2019-03-13T12:55:23+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Webjoernaal|1 Comment