Redes, verskonings en versoekings om Sakeliga Kragdag 2019 by te woon

Om selfstandig en staatsbestand te word het jy ‘n-boer-maak-‘n-plan ingesteldheid nodig. Dit is in hierdie opgewonde atmosfeer wat die grootste “Doen jou eie ding!” ekspo in die land weer op 8-10 Augustus 2019 plaasvind om elkeen wat dit bywoon te [...]

By |2019-05-16T14:47:53+02:00Mei 16th, 2019|Categories: Webjoernaal|2 Comments

My ongewone herdenking van Leonardo da Vinci se sterfdag

Vroeg in hierdie jaar het die skrywer vir sy jaarlikse mediese ondersoek gegaan. Bloedtoetsuitslae het aangedui dat daar ‘n verhoging in die Prostaatspesifieke Antigeen (PSA)-telling was. Hierdie toets is daarna opgevolg met die meer spesifieke vrye PSA-toets wat toe op [...]

So moet ‘n lekker skaap lyk!

'N EERSTE VIR 'N EERSTE!  Diamond L Slaglampkompetisie te Sakeliga KragDag 2019 se Landbou Sub-ekspo! Potjiekos, tjoppie oor die kole of tradisionele Skaapboud? Hoe ook al jy van hom hou, skaap- en lamsvleis bly ’n eg tradisionele Suid-Afrikaanse gereg! Lekkerrrrr........ [...]

By |2019-05-16T13:22:43+02:00Mei 16th, 2019|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Riglyne vir die hantering van onwettige grondbesettings

Ons leef in tye waar grondgryp en grondbesettings, nie net op plase nie, maar ook in stedelike gebiede ‘n realiteit is. Skrywer Nico Uys het ‘n aantal riglyne saamgestel wat deur TLU-SA aan hulle lede versprei is. Alhoewel die riglyne [...]

By |2019-05-03T14:26:37+02:00Mei 3rd, 2019|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Die geheim van die Hanseliga – die wêreld se mees suksesvolle sakegemeenskap

Wat was die Hanseliga? Hoe het hulle die wêreld se mees suksesvolle sakegemeenskap geword? En wat kan ons by hulle leer? In die interessante aanbieding hieronder wat deur Piet le Roux in die Raadsaal van Sakeliga Kragdag 2018 gelewer is, [...]

By |2019-05-03T14:25:21+02:00Mei 3rd, 2019|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Hou-die-ligte-aan kompetisie bied model sonkragstelsel

Viseker en KragDag was van oordeel dat dit nogal lekker sou wees om in hierdie tyd van groeiende energie-onsekerheid iemand te bederf met 'n volledige sonkraginstallasie en so het die Hou-die-ligte-aan kompetisie ontstaan. HAWK Solar & Construction het toegetree om [...]

By |2019-05-03T14:24:32+02:00Mei 3rd, 2019|Categories: Webjoernaal|0 Comments