Die KragDag ekspo bly groei!
Die jaarlikse KragDag ekspo is om die draai! Met tien suksesvolle ekspo’s agter die rug het ons dit goed gedink om vir die KragDag gemeenskap ‘n blik te gee oor hoe die ekspo die laaste 10 jaar van ‘n klein [...]
Die jaarlikse KragDag ekspo is om die draai! Met tien suksesvolle ekspo’s agter die rug het ons dit goed gedink om vir die KragDag gemeenskap ‘n blik te gee oor hoe die ekspo die laaste 10 jaar van ‘n klein [...]
'n Landbou ekspo aangebied in samewerking met TLU SA ’n Landbou sub-ekspo was vir ooglopende redes ’n logiese toevoeging tot Sakeliga KragDag Ekspo. Gegewe KragDag se demografiese ligging en binne die konteks van kleiner-area boerdery in die Gauteng omgewing, sal [...]
Hierdie artikel is ‘n opvolg van ‘n vorige artikel oor die krag van slaap. Ten spyte daarvan dat mens en dier baie kwesbaar is tydens slaap, is die feit dat alle diere slaap ‘n bewys dat daar voordele in slaap [...]
Vry van staatsondersteuning, is elke klassieke musikant wat in Suid-Afrika en baie ander lande ‘n lewe wil maak, ‘n entrepreneur. Dit bring egter talle uitdagings en daar moet buite die boks gedink word, geleenthede moet self geskep word en jy [...]
INLEIDING Die PlantPod® is ʼn esteties kompakte hidroponiese stelsel wat min energie gebruik en wat vir die huismark asook vir kommersiële gebruik ontwikkel is. Die PlantPod® is ideaal vir die groei van groente en gewasse met ‘n fyn wortelstelsel soos [...]
Hierdie stewige, betroubare perde is ideaal om stadige roetes te ry, maar vinnig genoeg om reining en western games te wen. Agtergrond Die naam "American Quarter Horse" (Afrikaans: “naelperd”) is 'n geregistreerde handelsmerk wat net gebruik kan word vir suiwer, [...]
Die Junior Entrepreneurskompetisie by KragDag ‘n Maklike toekoms vir jongmense lyk, met die huidige stand van sake in die politiek en die ekonomie, nie belowend nie. Selfstandigheid, inisiatief en oplossings vir verskillende lewensterreine, waarvan een entrepreneurskap is, is egter ’n [...]
‘n Beknopte opsomming van die eerste deel van ‘n onderhoud met Prof. Matt Walker, professor in Neuro-wetenskap en Sielkunde aan die Universiteit van Kalifornië https://youtu.be/bEbtf7uS6P8 Navorsers beveel aan dat ‘n volwassene 7-8 ure per nag slaap en dat 6 [...]
Almal wat in die fisikaklas opgelet het, sal onthou dat elektriese drywing (watt), die produk is van elektriese stroom (ampère) en elektriese spanning (volt). Die wiskundige vergelyking is P = V x I. ‘n Weerstandslas wat aan ‘n 12 volt [...]
Hierdie pragtige woestynperde is nie net mooi nie maar het ook 'n besondere uithouvermoë Die Arabierperd, wat vanjaar ook aanskoulik by KragDag teenwoordig sal wees, is die oudste bekende ryperdras in die wêreld. Hulle het in die woestyne van die [...]