Beskermd: Onderwys wat na 20 jaar nog steeds vrug dra

Die inhoud word beskerm met 'n wagwoord. Sleutel jou wagwoord hier onder in om die inhoud te kan sien. Wagwoord:

‘n Eersteklas ekonomiese satire: Die Petisie van die Kersmakers

In 1845 het die groot Franse ekonoom, Frédéric Bastiat (1801-1850) ‘n beroemde petisie aan die Franse regering geskryf, waarin hy ‘n handelsboikot teen die son versoek het: die petisie van die kersmakers. Dit was ekonomiese satire op sy beste. Bastiat het die argumente [...]

Wat is my regte as werkgewer en hoe pas ek dit toe?

Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Werkgewers voel dikwels dat hulle aan die kortste ent trek.  Hulle moet egter besef dat hulle wel baie regte in die werksplek het, maar hulle het ook die verantwoordelikheid om hierdie regte [...]

Berei jou voor op die lewe met Milites Dei Akademie

PROMOSIE ARTIKEL By Milites Dei Akademie, wat ‘n militêre styl akademie is, word verskillende kursusse aangebied waarby jy baat kan vind. Die belangrikste voordeel is dat, ongeag die kursus wat jy kies, jy as ‘n voorbereide mens uitstap wat enige [...]