TLU SA op koers na die toekoms

Sedert 1897 is TLU SA betrokke in die landbou-omgewing om as mondstuk vir sy lede, naamlik kommersiële boere op te tree. Deurlopend het TLU SA insette gegee. Indien daar na die ontwikkeling van landbou in Suid-Afrika gekyk word, sal daar [...]

Onderwys wat na 20 jaar nog steeds vrug dra

Hoe skep ‘n mens ‘n toekomsverwagting na ‘n verloop van so lank as twintig jaar al is die huidige omstandighede nie gunstig is nie? Om enkele ongunstige faktore te noem... ons huidige Suid-Afrikaanse onderwysstelsel word gekritiseer omdat die Suid-Afrikaanse ekonomie [...]

‘n Eersteklas ekonomiese satire: Die Petisie van die Kersmakers

In 1845 het die groot Franse ekonoom, Frédéric Bastiat (1801-1850) ‘n beroemde petisie aan die Franse regering geskryf, waarin hy ‘n handelsboikot teen die son versoek het: die petisie van die kersmakers. Dit was ekonomiese satire op sy beste. Bastiat het die argumente [...]

Wat is my regte as werkgewer en hoe pas ek dit toe?

Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Werkgewers voel dikwels dat hulle aan die kortste ent trek.  Hulle moet egter besef dat hulle wel baie regte in die werksplek het, maar hulle het ook die verantwoordelikheid om hierdie regte [...]

Berei jou voor op die lewe met Milites Dei Akademie

PROMOSIE ARTIKEL By Milites Dei Akademie, wat ‘n militêre styl akademie is, word verskillende kursusse aangebied waarby jy baat kan vind. Die belangrikste voordeel is dat, ongeag die kursus wat jy kies, jy as ‘n voorbereide mens uitstap wat enige [...]