Gaan my patent my skatryk maak? Ses dinge om na op te let.

Ek sien dikwels mense wat met so ‘n tikkie meerder-waardigheid verwys na een of ander uitvindsel of produk wat hulle skatryk gaan maak. Hulle kort egter geld vir die patent of soek ‘n verwysing na ‘n patente prokureur of is [...]

Die ontstaan van ‘Ndebele Stoves’

Dit was in 1957 dat Mnr Bob Wolf vanaf Nederland na Suid-Afrika geïmmigreer het. In 1964 het hy ‘n kleinhoewe in Bronkhorstspruit gekoop wat hy gereeld oor naweke besoek het. Op daardie stadium was Mnr Wolf die Nasionale Direkteur van [...]

Verminderde risiko en ‘n versekerde opbrengs met sonkragstelsels

Die tempo waarteen die verkope van sonkrag-stelsels in Suid-Afrika groei word deur 'n verskeidenheid faktore beïnvloed. Daar is onder andere, Eskom-tariefverhogings, die betroubaarheid van die elektriese infrastruktuur en dan ook die koste van sonstelsels self. Jaarlikse Eskom-tariefverhogings bevorder die gebruik [...]

KragDag ook ‘n Musiekdag

Son en wind - die moontlikhede van alternatiewe selfstandige energie verkrygbaar deur hierdie twee natuurbronne is legio! Net so ook die verskeidenheid van musiek genres wat ons met KragDag-etensuurkonserte bied. Ons gee graag ‘n bietjie inligting oor twee van die [...]

By |2019-08-06T18:04:33+02:00Augustus 6th, 2019|Categories: Ontspanning|0 Comments

Tien feite oor Osteoarthritis (OA)

Wat is OA? : Dit is 'n siekte wat jou gewrigte aantas en waar die kraakbeen al hoe meer afbreek, inflammasie toeneem en uiteindelike uitloop op n been op been situasie. Dit veroorsaak uiteindelik chroniese pyn en verlies van beweging. [...]

By |2019-08-06T18:03:55+02:00Augustus 6th, 2019|Categories: Medies, Webjoernaal|Tags: , , , |3 Comments

Wat behels Sakeliga KragDag 2019 se Raadsaalprogram?

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer alle paaie lei na Diamantvallei, aan die oostekant van Pretoria, waar Sakeliga KragDag 2019 vir 8, 9 en 10 Augustus 2019 beplan word. Tydens verlede jaar se ekspo het meer as [...]

By |2019-08-06T18:03:25+02:00Augustus 6th, 2019|Categories: Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Hoeveel energie gebruik my kisvrieskas?

Dit was hier… so in die laat negentien-negentigs wat die skrywer ‘n projek onderneem het om skrophoenders (free range chickens) in mobiele hokke groot te maak. Elke hoenderhok het die kapasiteit gehad om so ongeveer 250 hoenders gedurende ‘n grootmaaksiklus [...]