Doeltreffende verskuifbare veehanteringstoerusting – ‘n moet vir elke plaas

Of jy nou ‘n klein- of ‘n grootboer is, produktiwiteit op die plaas is van kardinale belang omdat dit ‘n direkte invloed op tyd, arbeid en die gevolglike uitgawes het. Vir ‘n veeboer vergemaklik die gebruik van effektiewe veehanteringstoerusting nie [...]

Pasop! Ouboet hou jou dop – die donkerkant van tegnologie.

Tydens verlede jaar se KragDag ekspo het ‘n paneelbespreking in die Raadsaal plaasgevind waartydens  daar besin is of die 4de Industriële revolusie ons vriend of ons vyand is. Een siening was dat tegnologie, veral digitale tegnologie, dinge beter maak, meer [...]

Outomatiseer jou lewe met maklike elektronika

Mikrokontroleerders het die afgelope paar jaar baie gewild geraak onder persone wat daarvan hou om hulle eie elektroniese projekte te bou – selfs vir diegene met baie basiese elektriese kennis en selfs geen kennis in hierdie veld nie. Die rede [...]

By |2019-09-21T09:28:17+02:00September 18th, 2019|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

Die wonderwerke van die heuningby

Behalwe vir heuningbye is daar nog duisende ander soorte bye. Trouens, wêreldwyd is reeds meer as 16 000 byespesies opgeteken, terwyl daar miskien nog soveel wag om beskrywe te word. Die waardevolste van almal bly egter maar die heuningby. Dit [...]

By |2019-09-21T08:12:57+02:00September 18th, 2019|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

Sonkragstelsels – verminder risiko en verseker opbrengs

Die tempo waarteen die verkope van sonkragstelsels in Suid-Afrika groei, word deur ‘n verskeidenheid faktore beïnvloed, soos onder andere Eskom-tariefverhogings, die betroubaarheid van die elektriese infrastruktuur asook die koste van sonstelsels self. Die jaarlikse Eskomtariefverhogings bevorder die gebruik van netwerk-gekoppelde [...]

By |2019-09-06T14:53:37+02:00September 6th, 2019|Categories: Energie|Tags: , , , , |0 Comments

Hoe lyk jou elektriese energieverbruiksprofiel?

Hetsy jy ‘n sonkragstelsel wil aanskaf of slegs elektrisiteit wil bespaar, jou elektriese energieverbruiksprofiel is nuttige en handige inligting om te hê. KragDag het ‘n sjabloon van ‘n matriksstaat in Microsoft Excel opgestel, wat huis- en selfs besigheidseienaars in staat [...]

Wiskunde en wetenskap … visueel, prakties en konkreet

Gratis video’s oor wiskunde, wetenskap, ’n ekoswembad, narvisse en nog vele meer! Voel wiskunde en wetenskap soms vir jou leweloos, té teoreties en selfs grootliks nutteloos? Daar bestaan geskrifte van meer as ’n duisend jaar voor Pythagoras se geboorte, uit [...]