Tuisonderwys: Toe tot nou

Voor 1994 was dit onwettig om jou kinders self by die huis skoolonderrig te gee. André en Bokkie Meintjes is byvoorbeeld tronkstraf opgelê omdat hulle geweier het om hul kinders in die skool te sit. Hul kinders is na ‘n [...]

Wisselrigters

Wisselrigters (inverters) is ‘n krities belangrike komponent van ‘n sonkragstelsel, maar is ook een van die mees ingewikkelde komponente. Die funksie van ‘n wisselrigter is om gelykstroom-elektrisiteit, hetsy direk vanaf sonpanele, óf via batterye om te sit in wisselstroom-elektrisiteit. Behalwe [...]

Tienie Oosthuizen – ‘n Voortrekkerheld wat sy eie ding gedoen het

Marthinus Jacobus Oosthuizen het op ‘n groot veeplaas in die distrik Uitenhage grootgeword. Sy ouers het hulle veral op perde en beeste toegelê en Tienie het hier 'n liefde vir perde gekweek. As tiener is hy en sy gesin saam [...]

By |2019-10-16T09:58:32+02:00Oktober 15th, 2019|Categories: Opvoedkunde en Opleiding, Veiligheid|Tags: , |1 Comment

Tuisonderwys Ekspo en Afrika Konferensie in Pretoria

Tuisonderwys, as ’n alternatief tot tradisionele onderwys, is besig om ’n geweldige groei te beleef na gelang die staat al meer geluide maak waarin hulle primêre ouerskap van kinders vir die staat toe-eien en daarmee ook die regsaanspraak op die [...]

By |2019-10-03T21:33:24+02:00Oktober 3rd, 2019|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Krag van beweging

Die vermoë om te beweeg is ‘n baie belangrike aspek van ons lewe. Vra maar vir enige persoon wat ‘n verlamming van een of meer ledemate opgedoen het! Alreeds in die baarmoeder is beweging noodsaaklik vir die normale ontwikkeling van [...]

Onafhanklike media se rol in die strewe na selfstandigheid

In watter opsig verskil die Nasionale Afrikaanse Openbare Uitsaaier, RSG (Radio Sonder Grense) met Pretoria FM? In ‘n onderhoudende en boeiende praatjie tydens die KragDag 2019 Raadsaalprogram stippel James Kemp, Pretoria FM se Klankkoerant-hoofredakteur veral twee belangrike aspekte uit wat [...]

By |2019-10-03T14:53:19+02:00Oktober 3rd, 2019|Categories: Kommunikasie, Webjoernaal|Tags: , , , , |0 Comments

Belangrike risikofaktore in ons samelewing

Ons lewe vandag in ‘n geweldig vinnig-veranderende wêreld. Meer en meer mense oorstroom hierdie land. Kragonderbrekings, droogtes en aardverwarming vind plaas. Dan is daar ook nog ekonomiese verarming, werkloosheid, geweld, diefstal, staatsinmenging, politieke storms, en nog vele meer. ‘n Donker [...]