Innovasiebestuur – hoe om kreatiewe werknemers te bestuur

‘n Gemeenskaplike faktor wat alle suksesvolle ekonomieë deel, is die vermoë om kreatief en innoverend te wees. Verandering is ‘n basiese beginsel wat in die ganse natuur geld. Niks staan stil nie en alles is onderhewig aan verandering. In die [...]

’n Boervrou en haar vyf vlakvarke

Terry Herholdt (56) word in Gonubie in die Oos-Kaap groot. Sy matrikuleer aan die Cambridge High School te Oos-Londen. Omdat perde haar passie is, trek sy Pretoria toe om daar ’n SANEF (Suid-Afrikaanse Nasionale Perdefederasie) kwalifikasie te verwerf. Sy ontmoet [...]

By |Januarie 21st, 2020|Categories: Diere, Webjoernaal|Tags: |0 Comments

Boekresensie: Kweek dit self

Titel: Kweek dit self Outeurs: JJ van Rensburg & Tinus Oberholzer Uitgewer: Briza Publikasies ISBN: 978-1-920217-96-9 Kweek dit self deur JJ van Rensburg & Tinus Oberholzer Skuif gerus nader indien jy daarvan hou om die spasie in jou tuin optimaal [...]

Uit ‘n mikro-boer se dagboek – laatlente 2019

My gedagtes oor droogtes en water Hulle sê om te skryf is ‘n kunsvorm. Terwyl ek my nou aan die skryfkuns waag,  behoort ek sekerlik tot die gilde van hierdie kunstenaars… Nou ja, vir alle kunstenaars is daar sekerlik kategorieë [...]