’n Veearts met ’n hart vir ietermagogge

Dokter Karin Lourens het in 2002 as veearts gekwalifiseer by Onderstepoort, TUKS.  In 2017 open sy saam met me. Nicci Wright, ’n deurwinterde wildlewe-rehabilitasie-spesialis, die Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital, ’n ten volle geregistreerde veterinêre hospitaal en wildlewe rehabilitasiesentrum wat oor [...]

Boekresensie: Onverskrokke – Bewakers van die veld

Titel: Onverskrokke – Bewakers van die veld Outeur: Jan Roderigues Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 978-1-4853-1089-1 Onverskrokke – Bewakers van die veld deur Jan Roderigues Skuif gerus nader indien jy ’n liefhebber is van avontuur- en spanningsverhale wat in die natuur [...]

Die stryd teen skadelike insekte

Het jy geweet dat muskiete vlieë is? Moenie skaam wees nie. Meeste mense weet dit nie. Soos alle vlieë, behoort muskiete aan die orde Diptera, wat beteken dat hulle twee (di-) vlerke (-ptera) het. Soos alle vlieë, is muskiete dan [...]

Innoverende skeppingsvermoë van die pioniers in die ou Boere-republieke.

120-Jaar Gedenkplaat - Fotograaf: Nicholas Clarke – 2012 Tot met die koms van Jan van Riebeeck aan die Kaap in 1652 was daar in Suid-Afrika nie enige sprake van infrastruktuur soos geboue, paaie of brûe wat die natuur-elemente [...]

Onteiening sonder vergoeding – agtergrond en menings

Onteiening sonder vergoeding is baie in die nuus. Op 6 Desember 2019 is die Voorlopige Agtiende Wysigingswetsontwerp vir die Grondwet deur die Parlementêre Ad Hoc Grondwethersieningskomitee vir kommentaar gepubliseer. Die Hersieningskomitee het die opdrag om wysiging aan Artikel 25, die [...]

Coronavirus 2019-nCoV

Die uitbraak van die nuwe virusinfeksie, veroorsaak deur Coronavirus 2019-nC0V, is die afgelope maand groot nuus en baie inligting doen die rondte. Ons wil poog om so feitelik as moontlik die laaste stand van sake weer te gee, soos ten [...]

Boekresensie:- Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe

Titel: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe Outeur: Johannes Bertus de Villiers Uitgewer: Tafelberg Uitgewers ISBN: 978-0-7981-7977-5 Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes Bertus de Villiers Die volgende aanhaling deur Erns Grundling, ’n bekroonde joernalis en TV-aanbieder, verskyn [...]

Ode aan die padda

Ek hoor toe mos (sowaar as padda manel dra) hoe iemand kla dat sy nie kan slaap nie omdat die paddas wat om haar swembad boer kwansuis te hard kwaak. Net daar kry ek skoon ’n padda in die keel, [...]