Boekresensie:- Kinders wat moor

Titel: Kinders wat moor Outeur: André le Roux Uitgewer: Tafelberg Uitgewers ISBN: 978-0-62408-942-1 Kinders wat moor deur André le Roux Die gedagte dat kinders kan moor is ontstellend om die minste te sê! Reeds met die optel van hierdie boek [...]