Die Covid-narratiewe

Van die begin af was die Covid-gesondheidramp kontroversieel, met verskeie narratiewe in omloop. Hierdie artikel beskryf hierdie verskillende narratiewe en hulle gevolge. Die amptelike narratief - Katastrofe en diktatuur Toe die inperking aangekondig is middel Maart, het die president dit [...]

Uit ‘n mikro-boer se dagboek – herfs 2020

Die Coronavirussiekte, ook genoem Covid-19, is sekerlik op almal se lippe. In landboukringe word daar ook gereeld van virus- en ook ander soorte siektes gepraat. Landboudiere moet betyds ingeënt word voordat ‘n siekte, van watter aard of oorsprong ookal, groot [...]

Ek kan slaap in winderige nagte – deel 2

Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom is om alles te leer wat jy kan, dan jou beste te doen en … om jou [...]

‘n Kopskuif na tuisonderwys?

Die gesondheidskrisis in 2020 het fundamentele kopskuiwe ten aansien van onderwys veroorsaak wat nuwe geleenthede skep om die reg op onderwys vir alle Suid-Afrikaners te verwesenlik. Beplande hervorming van regulasies is egter nog steeds van so ‘n aard dat dit [...]

Boekresensie: In gesprek met Waldimar

Boekresensie: In gesprek met Waldimar Outeur: Waldimar Pelser Uitgewer: LAPA ISBN: 978 0 7993 9615 7 In gesprek met Waldimar deur Waldimar Pelser Waldimar Pelser vuur vreesloos van die heup af met ’n dubbelloop haelgeweer wanneer hy politici, besluitnemers en [...]

Vyf scenario’s vir Covid-19 in Suid-Afrika

Meneer Cyril Ramaphosa se aankondiging van die grendelstaat, waarvolgens ’n groot gedeelte van die land se bevolking in “huisarres” geplaas is, is deur die media in die algemeen, maar selfs deur organisasies wat gewoonlik nugter is oor die staat se [...]

Syfers om self oor te dink…

Hierdie is wêreldstatistieke soos Worldometer dit weergee vanaf 1 Januarie 2020 tot 17 April 2020 – dus ‘n weergawe van die afgelope 3½ maande se statistieke. Sonder om ordegroottes te verander, is die getalle benader om die lees daarvan te [...]

Ek kan slaap in winderige nagte – deel 1

Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom, is om alles te leer wat jy kan, dan jou beste te doen en … om jou [...]

Praktiese Covid-19 raad

Hier volg algemene raad tydens die Covid-19 pandemie uit my oogpunt as ma en huisvrou met mediese agtergrond. Sommige standpunte mag gesien word as kontroversieel maar ek noem dit nogtans omdat dit my persoonlike oortuiging is. Voorkomend Pas die kontak-voorkomingsmaatreëls, [...]