Hoe begin ek met pekanneute?

Indien u oorweeg om met pekanneute te begin boer is vooruitbeplanning geweldig belangrik. Daar is toenemende belangstelling in pekanneutproduksie aangesien pekanneute minder kapitaal-intensief is as ander neutkultivars. Voornemende produsente moet hulle egter eers vergewis van die kritiese suksesfaktore voordat verbouing [...]

Boekresensie: Geloof in ’n tyd soos hierdie

Titel: Geloof in ’n tyd soos hierdie Outeur: Jan du Rand Uitgewer: CUM ISBN: 978 1 4316 2250 4 Geloof in ’n tyd soos hierdie deur Jan du Rand “Verandering het die daaglikse spyskaart van ons lewe geword en aanpassing [...]

Glikane – dié ontdekking van ons leeftyd!

Glikane (glycans) is ’n term waarmee die gewone persoon glad nie vertroud is nie. Die meeste van ons is ook nie bewus daarvan dat daar lank reeds studies oor gedoen is nie. Dit het alles in 1857 begin toe die [...]

Verbeter wins met voertegnologie en presisievoeding

Kwynende winsmarges in die vleisbeesbedryf verg groter tegnologiese insette en gefokusde voedingstrategieë. Danksy genetiese en tegnologiese vooruitgang verhoog beeste se groeivermoë jaarliks. Hoër voerkoste - wat nie noodwendig met soortgelyke verhogings in vleispryse en die gevolglik kleiner winsmarges gepaardgaan nie [...]