About Deon Vosloo

This author has not yet filled in any details.
So far Deon Vosloo has created 110 blog entries.

Watter faktore is belangrik om te oorweeg wanneer ek op sonpanele besluit?

Wanneer jy ‘n sonkragstelsel aanskaf het die keuse van sonpanele nie net ‘n invloed op die sonstelsel se prestasie nie, maar dit het ook ‘n kritiese invloed op die keuse van ander komponente in die sonkragstelsel. Dit is dus noodsaaklik [...]

Die vyf veranderlikes vir winsoptimisering

Ten einde 'n groter en meer winsgewende besigheid te bou, is daar vyf areas van bemarking en verkope waaraan 'n besigheidseienaars aandag behoort te gee. In die ActionCOACH geledere word daar alom na die “5 Ways” verwys en is die [...]

Ekonomiese Selfstandigheid in onseker tye – KragDag 2018 Raadsaal

Tydens die Sakeliga KragDag 2018 ekspo het die paneelbespreking oor ekonomie gehandel oor: "Ekonomiese Selfstandigheid in onseker tye". Verskeie vrae aan die ekonomiepaneel is aan die orde gestel. Is baie geld, rykdom en welvaart ‘n voorvereiste vir selfstandigheid? Hoe maak [...]

By |2019-04-03T23:48:16+02:00April 3rd, 2019|Categories: Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Wanneer die muggies vlieg: siektes van skape, bokke, beeste en perde

Muggies (wetenskaplike naam Culicoides) veroorsaak seisoenale siektes van skape, bokke, wild, beeste en perde gedurende die laat somer en herfs, nadat swaar reën begin val het. Die siektes verdwyn gewoonlik ongeveer twee weke na die eerste ryp in die Hoëveld-streke. [...]

So betaal ek net een maal vir die vloeibare petroleumgas in my gasbottel!

Dit maak my nogal verleë om te erken hoe onnadenkend ek self soms my eie aankope doen. Die naweek is die gasoond gebruik en na etlike kere se gebruik voel die gasbottel vir my aan die leë kant. Veral met [...]

By |2019-03-22T00:15:09+02:00Maart 20th, 2019|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , , , , |4 Comments

Mediese Noodgevalle (Beserings) – Deel 3

In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodmiddele voorsiening voor gemaak moet word. Riglyne is ook gegee oor die belangrikste eerste stap in [...]

By |2019-03-12T13:47:27+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Medies, Webjoernaal|Tags: , , , , , , |0 Comments

Ekonomiese veranderinge en tendense – hoe om onafhanklik te wees

In hierdie aanbieding deur Dawie Roodt, wat by Sakeliga KragDag 2018 gelewer is, word 'n kort inleiding gegee oor politieke/ideologiese veranderings internasionaal en plaaslik. Vervolgens word ‘n ontleding gegee van ekonomiese tendense, waarna geëindig word met “kripto” geldeenhede en hoe [...]

Hoe meet ek groot elektriese strome op ‘n sonkragstelsel?

Goed, jy beoog om vir jou ‘n sonkragstelsel aan te skaf, of jy is een van die gelukkiges wat reeds so ‘n stelsel het. Om jou sonkragstelsel in stand te hou en te bedryf is dit nodig dat jy sekere [...]

By |2019-03-13T12:55:23+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Webjoernaal|1 Comment

Die impak van klein inkrementele veranderinge op winsgroei

Besigheidseienaars gebruik gewoonlik die konvensionele rekeningkundige maatstawwe vir die bepaling van wins Die vergelyking lyk as volg:  Inkomste - Uitgawes = Wins Alhoewel hierdie benadering nie verkeerd is nie, skep dit egter min geleentheid om wins te verhoog. Volgens hierdie [...]

Bewaringslandbou – die bondgenoot van die produsent, grond en klimaat

In ‘n vorige artikel is gekyk na omgekrapte weerpatrone as ‘n werklike of bydraende oorsaak en gevolg van die stofstorms. Die herstel van grondgesondheid, grondagteruitgang, aardverwarming, produktiwiteit en volhoubaarheid is alles onlosmaaklik gekoppel aan mekaar en die oplossing kom eenvoudig [...]