About Fergus Ferguson

Fergus is a bestuursrekenmeester wat sy studies (B.Com Hons) gedurende die vroeë tagtigs aan die Noord-Wes Universiteit, destyds PU vir CHO, voltooi het, en ‘n loopbaan as finansiële rekenmeester in die korporatiewe sektor in 1988 begin het. Hy is vinnig bevorder en is die geleentheid gebied om betrokke te raak in strategiese en korporatiewe bemarking vir Denel Informatics. In 1996 het behaal Fergus sy Meesters in Bedryfsleiding (MBL) graad aan die Universiteit van Suid-Afrika, waarna hy verantwoordelik aanvaar het vir GeoWorld (Pty) Ltd, ‘n maatsappy wat gespesialiseer het in die verspreiding van geografiese inligtings (GIS) sagteware in Afrika. In 2000 is GeoWorld geïnkorporeer in die Siltek Groep en het Fergus in tipiese entrepreneurstyl sy eie bestuurskonsultasie praktyk begin. Ferguson Consulting (SA) (Pty) Ltd het nou saamgewerk met KPMG en SAB&T op verskeie projekte in die Landbou-, Vervaardigings-, Kleinhandel- en Opleidings-sektore.

Bestuur jou besigheid soos ‘n belegging

Met elke dag se gejaag om te oorleef en ten spyte van die uitdagings wat ons tans in ons land moet trotseer, vergeet ons soms dat ons besigheid die beste moontlike belegging kan wees wat ons in ons lewe kan [...]

Hoe toets ek my batterybank?

Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se kragsekuriteit te verseker. Aangesien die koste van batterye steeds 'n duur insetkoste en groot uitgawe is, is [...]

Bakterieë kan die wêreld red!

Gesond wees begin by gesond eet. Die sosiale media gons oor superkosse, oor allergieë wat dalk deur gifstowwe soos glifosaat veroorsaak kan word, oor diëte sonder stysel en suiker, oor die voordele en nadele van vleis en oor organiese produksie. [...]

By |2019-02-20T13:30:49+02:00Februarie 20th, 2019|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

Bereken die grootte van jou sonkragstelsel in vier eenvoudige stappe.

Veiligheid Voordat ons met die vier stappe begin, is dit belangrik om kennis te neem van veiligheidspraktyke tydens elektriese installasies en van regulasies en installasiestandaarde. Plaaslike regulasies vereis dat ‘n Voldoeningssertifikaat of CoC (Certificate of Compliance) vir elke elektriese installasie [...]

By |2019-02-13T15:45:59+02:00Februarie 6th, 2019|Categories: Doen-dit-self (DIY), Energie|12 Comments

Die stryd vir geloof, familie en ons toekoms in die onderwys

Op 9 Augustus 2018 het Dr Peter Hammond 'n aanbieding in die KragDag Raadsaal oor die onderwerp: The Battle for Faith, Family and our Future in Education (sien video hieronder). Met onlangse hofsake en wetsontwerpe wat voorgestel word om godsdiensvryheid [...]

By |2018-10-31T13:43:46+02:00Oktober 31st, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Hoe kan ek uit ‘n blog geld verdien?

Weet jy dat daar eintlik verskeie maniere is wat jy geld deur 'n webblad kan verdien? Jy hoef nie 'n besigheidseienaar of entrepreneur te wees om geld te verdien deur aanlyn produkte te verkoop nie. Inteendeel, in die huidige era [...]