About HP Steyn

This author has not yet filled in any details.
So far HP Steyn has created 22 blog entries.

Geleentheid vir Jongmense, Entrepreneurs en Makers by KragDag ekspo

KragDag se inspirasie om “jou eie ding te doen” is nie net beperk tot die huidige volwasse generasie nie, maar met ‘n toekomsgerigtheid word die lewenslustigheid van ‘n opkomende geslag gekoester. Dit is nie net omdat hulle die langste met [...]

By |2018-06-15T06:37:05+02:00Junie 13th, 2018|Categories: Entrepreneurskap|Tags: , |3 Comments

Teen die jaar 2030 is dit dalk alles verby …

In hierdie klankgreep uit Marianne Breytenbach se Uit die Hoed program op Pretoria FM bespreek Hannes van Heerden hoe jou motor oor tien jaar gaan lyk: Die motorindustrie staan op die punt om ontwrig te word en daarmee [...]

KragDag – die “Doen-jou-eie-ding!” ekspo

KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (as jy “Afrikaanse” na “grootste” invoeg, kan jy “land” met “wêreld” vervang). Wanneer en waar vind AfriSake KragDag 2018 plaas? KragDag het in 2007 ontstaan toe die energiekrisis in die land [...]

By |2018-05-16T11:52:11+02:00Mei 15th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Wat gebeur alles by KragDag en hoe kan jy deel in die KragDag gemeenskap?

In lyn met KragDag se Doen jou eie ding! leuse, wil KragDag nie met sentrale beheer en alleeninisiatief voorskryf wat die inhoud van jou selfstandigheid moet wees nie. Ons verwelkom dus insette, kommentaar, kritiek en deelname van mense, wat hulle [...]

By |2018-04-05T13:29:00+02:00April 5th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

KragDag 2018 kry ‘n nuwe hoofborg en tema!

Tydens 'n mediabekendstelling op 14 Maart het AfriSake en KragDag aangekondig dat AfriSake die hoofborg is van vanjaar se ekspo. Die ekspo sal gevolglik vanjaar bekend staan as AfriSake KragDag 2018. KragDag is opgewonde oor AfriSake se toetrede as hoofborg [...]

By |2018-03-22T13:49:00+02:00Maart 21st, 2018|Categories: Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Wanneer sal ons vir ‘n naweek kan wegbreek maan toe?

 Op 8 Februarie 2018, die dag toe Tesla se nuwe Roadster as hooffoto op ‘n KragDag nuusbrief verskyn het, het Elon Musk se ander indrukwekkende maatskappy, SpaceX, sy Falcon Heavy gelanseer. Die Falcon Heavy is ‘n samevoeging van drie [...]

By |2018-03-20T16:46:57+02:00Maart 20th, 2018|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , , , |1 Comment

Elektriese energie en elektriese krag – wat is die onderskeid?

Wanneer ons ‘n sonkragstelsel vereenvoudig tot op die been, is daar twee prominente elemente wat die sukses van enige stelsel bepaal – drywing (in die volksmond bekend as "krag") en energie. Drywing ("Krag"): Alle elektriese toerusting het ’n drywingswaarde en [...]

By |2018-03-16T13:08:20+02:00Maart 6th, 2018|Categories: Energie|Tags: , , |4 Comments

Energie- en vervoertoekoms op die punt om ontwrig te word

5de Laan New York in 1900 - tussen 'n straat vol perdekarre was daar darem een motorkar. Binne vyf tot tien jaar gaan die meerderheid motors op ons paaie in alle waarskynlikheid elektriese motors wees, maar dit is [...]

By |2018-05-30T07:56:16+02:00Februarie 7th, 2018|Categories: Energie, Tegnologie, Vervoer, Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

4 Redes waarom enige iemand behoort te weet hoe om te programmeer

“The programmers of tomorrow, are the wizards of the future. You’re going to look like you have magic powers compared to everybody else.” - Gabe Newell Programmering is een van die vaardighede wat die wêreld aan die brand [...]

By |2017-11-30T07:57:50+02:00November 29th, 2017|Categories: Makerbeweging, Tegnologie, Webjoernaal|Tags: |0 Comments