Doeltreffende verskuifbare veehanteringstoerusting – ‘n moet vir elke plaas

Of jy nou ‘n klein- of ‘n grootboer is, produktiwiteit op die plaas is van kardinale belang omdat dit ‘n direkte invloed op tyd, arbeid en die gevolglike uitgawes het. Vir ‘n veeboer vergemaklik die gebruik van effektiewe veehanteringstoerusting nie [...]

Die Amerikaanse naelperd

Hierdie stewige, betroubare perde is ideaal om stadige roetes te ry, maar vinnig genoeg om reining en western games te wen. Agtergrond Die naam "American Quarter Horse" (Afrikaans: “naelperd”) is 'n geregistreerde handelsmerk wat net gebruik kan word vir suiwer, [...]

Dié Arabier is ‘n besondere woestyndier

Hierdie pragtige woestynperde is nie net mooi nie maar het ook 'n besondere uithouvermoë Die Arabierperd, wat vanjaar ook aanskoulik by KragDag teenwoordig sal wees, is die oudste bekende ryperdras in die wêreld. Hulle het in die woestyne van die [...]

By |2019-06-06T12:26:25+02:00Junie 4th, 2019|Categories: Diere, Webjoernaal|Tags: , |0 Comments