Hoe lyk jou elektriese energieverbruiksprofiel?

Hetsy jy ‘n sonkragstelsel wil aanskaf of slegs elektrisiteit wil bespaar, jou elektriese energieverbruiksprofiel is nuttige en handige inligting om te hê. KragDag het ‘n sjabloon van ‘n matriksstaat in Microsoft Excel opgestel, wat huis- en selfs besigheidseienaars in staat [...]

Hoeveel energie gebruik my kisvrieskas?

Dit was hier… so in die laat negentien-negentigs wat die skrywer ‘n projek onderneem het om skrophoenders (free range chickens) in mobiele hokke groot te maak. Elke hoenderhok het die kapasiteit gehad om so ongeveer 250 hoenders gedurende ‘n grootmaaksiklus [...]

Hoëveld veteraan-trekker- en -enjinklub (HVTEK)

HVTEK is in 1992 gestig en strek oor ‘n gebied vanaf Mpumalanga in die ooste, Limpopo in die noorde tot by die platinumvelde van die Rustenburg gebied in die weste. Ons VISIE Om ‘n groep van entoesiatiese lede van ‘n [...]

By |2019-07-29T17:07:36+02:00Julie 23rd, 2019|Categories: Doen-dit-self (DIY), Webjoernaal|Tags: , , , , |0 Comments

Bereken die grootte van jou sonkragstelsel in vier eenvoudige stappe.

Veiligheid Voordat ons met die vier stappe begin, is dit belangrik om kennis te neem van veiligheidspraktyke tydens elektriese installasies en van regulasies en installasiestandaarde. Plaaslike regulasies vereis dat ‘n Voldoeningssertifikaat of CoC (Certificate of Compliance) vir elke elektriese installasie [...]

By |2019-02-13T15:45:59+02:00Februarie 6th, 2019|Categories: Doen-dit-self (DIY), Energie|12 Comments

Strategie vir huishoudings om onvoorspelbare elektrisiteit te hanteer

Onvoorspelbare elektrisiteitsonderbrekings en groot tariefverhogings het alreeds deel geword van ons lewens in Suid Afrika. Verskeie huishoudings probeer net om dit na die beste van hul vermoё deur te worstel. Die mees algemene oplossing is om ‘n kragopwekker aan te [...]

Die koöperasie as besigheidsmodel

Paaie gaan meestal, die 9de, 10de en 11de Augustus, lei na die Diamantvallei-plaas! Kragdag is altyd gróót en nog boonop lekker ook. Die koöperasie beweging, as pioneers van die “Deel-Ekonomie” het vier stalletjies en die tema behels die Voedselkoöperasie; die [...]

The Battle for Faith, Family and our Future in Education – a KragDag “Raadsaal”- preview

You are invited to come and listen to a presentation during the Sakeliga KragDag 2018 Expo on Thursday, August 9 from 14:30 until 15:30. This is a free of charge event which will take place in the "Raadsaal" on the [...]

By |2018-08-02T09:58:42+02:00Augustus 2nd, 2018|Categories: Doen-dit-self (DIY), Opvoedkunde en Opleiding, Webjoernaal|Tags: , , , |Kommentare af op The Battle for Faith, Family and our Future in Education – a KragDag “Raadsaal”- preview

Vleisproduksie in die stad

Vleisproduksie is sekerlik een van die moeilikste aspekte van stedelike selfonderhouding.  Daar is soveel wette, munisipale regulasies en sosiale weerstand daarteen dat dit bykans onmoontlik word om diere as voedsel in die stad aan te hou.  Jy kan jouself net [...]

Die doen-jou-eie-ding nalatenskap van die Shakers

Weet jy van hierdie groep mense wat vir ‘n tydperk van omtrent 200 jaar in Amerika in gemeenskappe gelewe het en wat ‘n direkte invloed in hul omgewings en verder gehad het – maar ook nog steeds  het? Hou dit [...]

Preserveer om te kan bêre vir later

Die gedagte om vrugte, groente en in die algemeen, verskillende voedselsoorte te preserveer is ‘n eeue-ou gedagte, wat jare terug al byna vervolmaak was. Vandag egter, is baie van hierdie kennis vergete of verlore, soos wat ons ekonomie en kooppatrone [...]

By |2018-03-21T11:17:50+02:00Maart 21st, 2018|Categories: Doen-dit-self (DIY), Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , , , |0 Comments