Die ontstaan van ‘Ndebele Stoves’

Dit was in 1957 dat Mnr Bob Wolf vanaf Nederland na Suid-Afrika geïmmigreer het. In 1964 het hy ‘n kleinhoewe in Bronkhorstspruit gekoop wat hy gereeld oor naweke besoek het. Op daardie stadium was Mnr Wolf die Nasionale Direkteur van [...]

Verminderde risiko en ‘n versekerde opbrengs met sonkragstelsels

Die tempo waarteen die verkope van sonkrag-stelsels in Suid-Afrika groei word deur 'n verskeidenheid faktore beïnvloed. Daar is onder andere, Eskom-tariefverhogings, die betroubaarheid van die elektriese infrastruktuur en dan ook die koste van sonstelsels self. Jaarlikse Eskom-tariefverhogings bevorder die gebruik [...]

Hoeveel energie gebruik my kisvrieskas?

Dit was hier… so in die laat negentien-negentigs wat die skrywer ‘n projek onderneem het om skrophoenders (free range chickens) in mobiele hokke groot te maak. Elke hoenderhok het die kapasiteit gehad om so ongeveer 250 hoenders gedurende ‘n grootmaaksiklus [...]

Die koolstoof – hart van die huis

Sedert vroegste tye kom mense bymekaar rondom vure vir hitte, kos, lig en ‘n gevoel van veiligheid en gemeensaamheid. Aanvanklik was die oop houtvure buite, maar later ook in binne-areas, hoewel rook en roet ‘n probleem was. Kosmaak op ‘n [...]

Wat is die Arbeidsfaktor?

Die arbeidsfaktor (PF - power factor), is die verhouding tussen kW (kilowatt) en kVA (kilovolt-ampère). Die verskil tussen die twee groothede word veroorsaak deur reaktansie in die stroombaan en verteenwoordig elektriese energie wat geen nuttige werk doen nie. Die ideale [...]

Wat is die drywingsfaktor en waarom is dit belangrik?

Almal wat in die fisikaklas opgelet het, sal onthou dat elektriese drywing (watt), die produk is van elektriese stroom (ampère) en elektriese spanning (volt). Die wiskundige vergelyking is P = V x I. ‘n Weerstandslas wat aan ‘n 12 volt [...]

Watter faktore is belangrik om te oorweeg wanneer ek op sonpanele besluit?

Wanneer jy ‘n sonkragstelsel aanskaf het die keuse van sonpanele nie net ‘n invloed op die sonstelsel se prestasie nie, maar dit het ook ‘n kritiese invloed op die keuse van ander komponente in die sonkragstelsel. Dit is dus noodsaaklik [...]

So betaal ek net een maal vir die vloeibare petroleumgas in my gasbottel!

Dit maak my nogal verleë om te erken hoe onnadenkend ek self soms my eie aankope doen. Die naweek is die gasoond gebruik en na etlike kere se gebruik voel die gasbottel vir my aan die leë kant. Veral met [...]

By |2019-03-22T00:15:09+02:00Maart 20th, 2019|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , , , , |4 Comments

Hoe toets ek my batterybank?

Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se kragsekuriteit te verseker. Aangesien die koste van batterye steeds 'n duur insetkoste en groot uitgawe is, is [...]

Sakeliga weer KragDag hoofborg – Dis tyd vir privaatsektoroplossings vir Eskom se mislukkings

Tydens die onlangse rondte van beurtkrag het Sakeliga aangekondig dat hy weer vanjaar die hoofborg van die KragDag ekspo gaan wees as deel van sy ywer om Eskom en sy mislukkings met privaatsektoroplossings te vervang.  “Dit is onaanvaarbaar dat ‘n [...]

By |2019-03-06T12:47:44+02:00Maart 6th, 2019|Categories: Energie|Tags: , , , |0 Comments