Ons ingesteldheid teenoor tegnologie en werkskepping

Mense stroom Suid-Afrika binne, aardverwarming vind plaas, daar is ekonomiese verarming, werkloosheid, geweld, diefstal, staatsinmenging, politieke storms, en nog vele meer ander probleme waarmee ons gekonfronteer word. Verder verander die tegnologiese wêreld waarin ons leef teen ‘n geweldige tempo. Inderdaad [...]

Gaan my patent my skatryk maak? Ses dinge om na op te let.

Ek sien dikwels mense wat met so ‘n tikkie meerder-waardigheid verwys na een of ander uitvindsel of produk wat hulle skatryk gaan maak. Hulle kort egter geld vir die patent of soek ‘n verwysing na ‘n patente prokureur of is [...]

Wat is my regte as werkgewer en hoe pas ek dit toe?

Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Werkgewers voel dikwels dat hulle aan die kortste ent trek.  Hulle moet egter besef dat hulle wel baie regte in die werksplek het, maar hulle het ook die verantwoordelikheid om hierdie regte [...]

Klassieke musiek – Ontspannend, opbouend – maar kan jy ‘n lewe daarvan maak?

Vry van staatsondersteuning, is elke klassieke musikant wat in Suid-Afrika en baie ander lande ‘n lewe wil maak, ‘n entrepreneur. Dit bring egter talle uitdagings en daar moet buite die boks gedink word, geleenthede moet self geskep word en jy [...]

By |2019-06-20T09:51:56+02:00Junie 19th, 2019|Categories: Entrepreneurskap, Ontspanning|Tags: , , |0 Comments

Die vyf veranderlikes vir winsoptimisering

Ten einde 'n groter en meer winsgewende besigheid te bou, is daar vyf areas van bemarking en verkope waaraan 'n besigheidseienaars aandag behoort te gee. In die ActionCOACH geledere word daar alom na die “5 Ways” verwys en is die [...]

Bestuur jou besigheid soos ‘n belegging

Met elke dag se gejaag om te oorleef en ten spyte van die uitdagings wat ons tans in ons land moet trotseer, vergeet ons soms dat ons besigheid die beste moontlike belegging kan wees wat ons in ons lewe kan [...]

Die impak van klein inkrementele veranderinge op winsgroei

Besigheidseienaars gebruik gewoonlik die konvensionele rekeningkundige maatstawwe vir die bepaling van wins Die vergelyking lyk as volg:  Inkomste - Uitgawes = Wins Alhoewel hierdie benadering nie verkeerd is nie, skep dit egter min geleentheid om wins te verhoog. Volgens hierdie [...]

Óórspesialisering – mens is nie ‘n insek nie!

Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende hoe aangehaal, kan hierdie idiomatiese uitdrukking ‘n onvleiende betekenis hê, maar dit kan [...]

Hoe tegnologie besig is om die finansiële wêreld te ontwrig

Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskillende gebiede bymekaarkom en toepassing vind in ’n industrie waar dit nie voorheen die geval was nie. Dit is veral wanneer [...]

Hoe kan ek uit ‘n blog geld verdien?

Weet jy dat daar eintlik verskeie maniere is wat jy geld deur 'n webblad kan verdien? Jy hoef nie 'n besigheidseienaar of entrepreneur te wees om geld te verdien deur aanlyn produkte te verkoop nie. Inteendeel, in die huidige era [...]