Hoe om die effektiwiteit van jou besigheidstelsels te bepaal – alvorens dit te laat is…

Die belangrikheid van betroubare stelsels in 'n besigheid kan nie onderskat word nie. Dit was iets waaraan ek herinner is die dag toe ek 'n week se werk en drie jaar se finansiële rekords verloor het nadat 'n hardeskyf gebreek [...]

By |2018-08-30T19:22:05+02:00Augustus 30th, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

Kies die regte kos!

PROMOSIE-ARTIKEL ‘n Pasgebore baba se honger- en versadigingsentrum werk presies soos dit bedoel is. As ‘n baba honger is, huil hy tot hy sy melk kry. As sy magie vol is, stoot hy die bottel summier eenkant toe. Ongelukkig word [...]

Laat jou besigheid vir jou werk

STELSELS is ‘n area in besigheid wat gereeld onderskat word, maar dit is ‘n area wat noodsaaklik is om 'n besigheid doeltreffend te bestuur. Stelsels bemagtig personeel op elke vlak van 'n besigheid. Dit kan ook 'n besigheid se produktiwiteit [...]

Die vyf veranderlikes vir winsoptimisering – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 14:30 en 15:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Fergus Ferguson is die aanbieder. Fergus is a bestuursrekenmeester wat sy studies (B.Com Hons) gedurende [...]

By |2018-08-02T09:56:35+02:00Augustus 2nd, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , , , , |Kommentare af op Die vyf veranderlikes vir winsoptimisering – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

‘n Suid-Afrikaanse perspektief: die eksterne omgewing en die uitwerking daarvan op besighede

Wanneer dit deesdae gaan oor die bestuur van ‘n maatskappy, is die hoofdoel dikwels om opbrengs op belegging vir aandeelhouers te genereer.  Besigheid funksioneer egter nie in 'n vakuum nie, en daar is 'n aantal kragte wat 'n besigheid op [...]

‘n Blik op privaatmaatskappye en familiebesighede in die entrepreneursruimte

Eienaars van privaatmaatskappye toon sterk groeivertroue in die volgende 12 tot 36 maande, maar `n tekort aan tegnologiese en digitale vaardighede kan gesonde groei kniehalter. Dit is van die bevindings van PwC se 21ste Annual Global CEO Survey, wat 722 [...]

5 Stappe om te verseker dat jy jou doelwitte in 2018 bereik

Ek het gedink dat ek graag die noodsaaklikheid vir beplanning van wil bespreek sodat jy jou doelwitte kan bereik.  Dit kan toegepas word op beide jou persoonlike en professionele lewe. Sonder 'n plan, tesame met spesifieke, volhoubare stappe wat in [...]

By |2018-07-27T02:15:59+02:00Julie 27th, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Geleentheid vir Jongmense, Entrepreneurs en Makers by KragDag ekspo

KragDag se inspirasie om “jou eie ding te doen” is nie net beperk tot die huidige volwasse generasie nie, maar met ‘n toekomsgerigtheid word die lewenslustigheid van ‘n opkomende geslag gekoester. Dit is nie net omdat hulle die langste met [...]

By |2018-06-15T06:37:05+02:00Junie 13th, 2018|Categories: Entrepreneurskap|Tags: , |3 Comments

Unieke konferensie: Is jou onderneming “staatsbestand”?

Op 5 Junie trek Afrikaanse sakelui in Pretoria saam vir ‘n belangrike strategiese gesprek: hoe om besigheid staatsbestand te maak. Die geleentheid is die sakeorganisasie, AfriSake, se halfdagkonferensie getiteld “Vooruitsigte vir staatsbestande sake – hoe ondernemings kan slaag wanneer die [...]

By |2018-05-30T11:12:22+02:00Mei 29th, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , |0 Comments

Sake-eienaars moet die waarde van vakleerlinge besef

Soos enige werkgewer of Menslike Hulpbronne-praktisyn sal weet, is duur opleiding en indrukwekkende sertifikate nie altyd 'n betroubare aanduiding dat jou kandidaat beskik oor wat nodig is om die werk te verrig waarvoor jy hulle aanstel nie.  Alhoewel opleiding noodsaaklik [...]