Betaal aan die keiser wat hom toekom – Tito Mboweni

Die minister van Finansies van Suid-Afrika, mnr. Tito Mboweni, het met vanjaar se begrotingsrede twee maal uit die Bybel aangehaal (Sagaria 8:12 en Psalm 23:4). Alhoewel van konteks beroof, kan mens nie sonder ’n mate van waardering sy geïmpliseerde geloofsgetuienis [...]

By |2019-04-03T23:54:04+02:00April 3rd, 2019|Categories: Filosofies & Ekonomie|Tags: , , |2 Comments

Sakeliga maak ‘n verskil in ekonomiese vryheid

AfriSake is in 2011 deur vooraanstaande sakelui gestig en het vinnig gegroei tot die sterkste sakeregtewaghond in Suid-Afrika. AfriSake het in 2018 ‘n splinternuwe baadjie aangetrek en Sakeliga geword. Sakeliga het besef dat ons meer sal moet doen as veg. [...]

By |2019-04-03T23:49:17+02:00April 3rd, 2019|Categories: Filosofies & Ekonomie|Tags: , , |0 Comments

Ekonomiese veranderinge en tendense – hoe om onafhanklik te wees

In hierdie aanbieding deur Dawie Roodt, wat by Sakeliga KragDag 2018 gelewer is, word 'n kort inleiding gegee oor politieke/ideologiese veranderings internasionaal en plaaslik. Vervolgens word ‘n ontleding gegee van ekonomiese tendense, waarna geëindig word met “kripto” geldeenhede en hoe [...]

Óórspesialisering – mens is nie ‘n insek nie!

Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende hoe aangehaal, kan hierdie idiomatiese uitdrukking ‘n onvleiende betekenis hê, maar dit kan [...]

Libertariese beskouing, belasting en die vestiging van infrastruktuur?

Op 9 Augustus 2018 het Adv Peter O'Halloran in die KragDag Raadsaal 'n aanbieding gedoen met die tema Libertariese beskouing, watter invloed het dit op belasting en die vestiging van infrastruktuur? In sy aanbieding het hy die volgende onderwerpe hanteer: [...]

Hoe tegnologie besig is om die finansiële wêreld te ontwrig

Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskillende gebiede bymekaarkom en toepassing vind in ’n industrie waar dit nie voorheen die geval was nie. Dit is veral wanneer [...]

Selfstandigheid in ’n era van staatsafhanklikheid

Leviathan deur Thomas Hobbes Tydens die era van die moderne territoriale state (dit wil sê die era van omstreeks die 1500’s tot en met vandag) woed dikwels ’n vyandskap van die state teen gemeenskappe in hul eie grondgebied. [...]

Wanneer wildevarke nie meer hulle eie ding doen nie

Die storie gaan so… ‘n Professor by ‘n groot universiteit het aan ‘n aantal uitruilstudente, wat van reg oor die wêreld gekom het, klas gegee. Een besondere student het moeilik geloop en het gedurig sy rug gestrek asof hy ‘n [...]

Ekonomiese veranderinge en tendense – hoe om onafhanklik te wees – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Dawie Roodt ʼn stigterslid, Direkteur en die Hoofekonoom van die Efficient Groep. Dawie is ʼn [...]

By |2018-08-08T20:00:15+02:00Augustus 8th, 2018|Categories: Filosofies & Ekonomie, Webjoernaal|Tags: , , |2 Comments

‘n Suid-Afrikaanse perspektief: die eksterne omgewing en die uitwerking daarvan op besighede

Wanneer dit deesdae gaan oor die bestuur van ‘n maatskappy, is die hoofdoel dikwels om opbrengs op belegging vir aandeelhouers te genereer.  Besigheid funksioneer egter nie in 'n vakuum nie, en daar is 'n aantal kragte wat 'n besigheid op [...]