Kristaltegnologie bring gifvrye oplossings

Waarom gif gebruik as frekwensies beter werk? Beheer van Blaaspootjies Frekwensies is goedkoop en effektief, ja selfs meer effektief as chemiese middels. Elke organisme het ‘n frekwensie en kan dus beheer word deur die regte frekwensies te gebruik. [...]