My ongewone herdenking van Leonardo da Vinci se sterfdag

Vroeg in hierdie jaar het die skrywer vir sy jaarlikse mediese ondersoek gegaan. Bloedtoetsuitslae het aangedui dat daar ‘n verhoging in die Prostaatspesifieke Antigeen (PSA)-telling was. Hierdie toets is daarna opgevolg met die meer spesifieke vrye PSA-toets wat toe op [...]

KragDag 2018 Paneelbespreking oor Tegnologie

Tydens die Sakeliga KragDag 2018 ekspo was die onderwerp van die Tegnologie-paneelbespreking: Die 4de Industriële Revolusie – vriend of vyand? Verskeie vrae is aan die tegnologiepaneel aan die orde gestel. Wanneer word tegnologie vir ons ‘n bedreiging? Wanneer is tegnologie [...]

By |2019-01-23T23:11:43+02:00Januarie 23rd, 2019|Categories: Tegnologie|Tags: , , |0 Comments

Waterbestuur is geen luukse nie

PROMOSIE-ARTIKEL Vir baie jare is al gewaarsku dat Suid-Afrika ‘n waterarm land is en dat ons nie ons waterhulpbronne as vanselfsprekend kan aanvaar nie. Ten spyte daarvan was water in die verlede relatief oorvloedig en ook baie goedkoop.  As gevolg [...]

Óórspesialisering – mens is nie ‘n insek nie!

Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende hoe aangehaal, kan hierdie idiomatiese uitdrukking ‘n onvleiende betekenis hê, maar dit kan [...]

Hoe tegnologie besig is om die finansiële wêreld te ontwrig

Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskillende gebiede bymekaarkom en toepassing vind in ’n industrie waar dit nie voorheen die geval was nie. Dit is veral wanneer [...]

Stoor van energie met behulp van saamgeperste lug

Elektrisiteitsvoorsieners is voortdurend besig om die aanbod van elektrisiteitsenergie in ooreenstemming met die vraag na energie te balanseer.  Die vraag na elektrisiteit is nie konstant nie, maar wissel na gelang van die tyd van die dag, die dag in die [...]

Hoe kies ek ‘n Internetdiensverskaffer?

Deel 2 – Beskikbare Tegnologieë In Deel 1 het ons na die verskillende Internet-teminologieë gekyk wat in die algemeen gebruik word. Deel 2 handel in breë terme oor die verskillende Internet-tegnologieë. Vaste lyn tegnologieë Koperkabeltegnologie: Dit is die internet-tegnologie wat [...]

Hoe kies ek ‘n Internetdiensverskaffer?

Deel 1 - Internet-terminologie Kommunikasie is ‘n integrale deel van ons lewe en as u hierdie lees, het u ook internet as ‘n kommunikasiemedium. Maar hoe het u besluit oor ‘n verskaffer en is u tevrede met u verskaffer? Het [...]

Teen die jaar 2030 is dit dalk alles verby …

In hierdie klankgreep uit Marianne Breytenbach se Uit die Hoed program op Pretoria FM bespreek Hannes van Heerden hoe jou motor oor tien jaar gaan lyk: Die motorindustrie staan op die punt om ontwrig te word en daarmee [...]

Wondermateriale van die toekoms

Wat is die verskil tussen ontdekking, uitvinding en innovasie? Dit lyk asof daar redelik eenstemmigheid is dat ontdekkings iets is wat vantevore reeds bestaan het en waarvan die mens dan op ‘n sekere tydstip van bewus geword het. Die seeroete [...]