Voorkoming van ‘n plaasaanval

‘n Plaasaanval is een van dié onsekerhede wat geen boer kan voorsien nie en ook nie altyd op voorbereid is nie. Daar is egter maatreëls wat getref kan word om die aanval te vertraag of selfs te laat misluk. Tot [...]

By |2018-12-06T11:15:37+00:00Desember 5th, 2018|Categories: Veiligheid, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Huis- en haardbeskerming

Suid-Afrika het oor die afgelope dekades en veral die laaste paar jaar, toenemend 'n gevaarlike plek geword om in te leef en om jou kinders in groot te maak. Plase en kleinhoewes is geteiken as ‘n misdaadslagveld, omdat afgeleë plase [...]

KragDag 2018 Paneelbespreking oor Veiligheid

“Hoe neem Jan Alleman verantwoordelikheid vir sy eie veiligheid as die staat se veiligheidstukture gefaal het, hom in die steek gelaat het óf vir hom ‘n bedreiging geword het?” Dit was die onderwerp van 'n Veiligheidspaneelbespreking in die KragDag Raadsaal [...]

‘n Alarmstelsel – hoe belangrik is veiligheid vir jou?

  Die mees basiese definisie van enige sekuriteitstelsel word in sy naam gevind. Dit is letterlik 'n manier of metode om iets te “verseker” deur middel van 'n stelsel van interwerkende komponente en toestelle. In hierdie geval praat ons van [...]