Weef – ‘n deel van ons geskiedenis

Bo-oor, onderdeur, bo-oor, onderdeur, bo-oor, onderdeur… Hooffoto:- Weefraam Ons almal onthou hoe ons in die kleuterskool papierrepe ingeweef het in 'n ander papier vol gleufies. Of… hoe ons daardie keer uit pure verveeldheid probeer verstaan het hoe die wasgoedmandjie aanmekaar [...]

Ons ingesteldheid teenoor tegnologie en werkskepping

Mense stroom Suid-Afrika binne, aardverwarming vind plaas, daar is ekonomiese verarming, werkloosheid, geweld, diefstal, staatsinmenging, politieke storms, en nog vele meer ander probleme waarmee ons gekonfronteer word. Verder verander die tegnologiese wêreld waarin ons leef teen ‘n geweldige tempo. Inderdaad [...]

Óórspesialisering – mens is nie ‘n insek nie!

Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende hoe aangehaal, kan hierdie idiomatiese uitdrukking ‘n onvleiende betekenis hê, maar dit kan [...]