Omgekrapte weerpatrone en verwoestende stofstorms: Die probleemstelling

Suid-Afrika het waarskynlik nog nooit die vlakke van uiterste weerpatrone en stofstorms ervaar soos in die huidige seisoen nie. Temperature het rekordvlakke bereik te midde van ‘n ernstige droogte oor omtrent die hele somersaaigebied. Terselfdertyd het stofstorms amper op ‘n [...]

Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels

Wanneer ons waterbronne onder druk kom, is dit nodig dat ons kyk na ons watertoedieningspraktyke en hoe bestuur toegepas kan word om die beskikbare water meer doeltreffend te gebruik. Beste bestuurspraktyke sluit in grondkartering, waterkwaliteitsmonitering, besproeiingskedulering, gebruik van afstandswaarnemingstegnologie, outomatisering [...]

Bronkhorstspruit-studiegroep en KragDag se Landbou sub-ekspo

Landbou is deel van vele van ons mense se genetiese samestelling. Dit kan seker teruggevoer word na die koms van Jan van Riebeeck en al die Hugenote en Setlaars wat gevolg het, wat hoofsaaklik uit een of ander boerderybedryf hul [...]

By |2019-01-23T23:16:29+00:00Januarie 23rd, 2019|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Die realiteit van aflatoksiene

  Soos die meeste Suid-Afrikaners geniet my huisgesin ook ‘n bietjie stywe mieliepap en sous saam met braaivleis. Moet seker die Transvaalse kultuur wees, want klaarblyklik verskil Transvalers van die “Kolonialers” – soos die ou mense gepraat het – wat [...]

Heuning – die stroop van die lewe

Daar is al baie gesê oor heuning – op die media, aanlyn en verskeie verskaffers wat aanspraak maak dat hulle produk die beste is.  Maar behalwe dat dit die lekkerste lekker is, weet jy hoekom dit goed is vir jou?  [...]

Die heuningby – perfek geskape vir bestuiwing

Die heuningby is die wondelike klein diertjie wat die planteryk en die diereryk verbind. Die magneet wat die natuurlike wêreld bymekaar hou. Kyk om jou na die pragtige blomme en bome. Ongeveer twee derdes daarvan is die gevolg van bye [...]

Die koöperasie as besigheidsmodel

Paaie gaan meestal, die 9de, 10de en 11de Augustus, lei na die Diamantvallei-plaas! Kragdag is altyd gróót en nog boonop lekker ook. Die koöperasie beweging, as pioneers van die “Deel-Ekonomie” het vier stalletjies en die tema behels die Voedselkoöperasie; die [...]

Vleisproduksie in die stad

Vleisproduksie is sekerlik een van die moeilikste aspekte van stedelike selfonderhouding.  Daar is soveel wette, munisipale regulasies en sosiale weerstand daarteen dat dit bykans onmoontlik word om diere as voedsel in die stad aan te hou.  Jy kan jouself net [...]

Die eetbare tuin – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Dr Francois Durand is die aanbieder. Hy is tans Senior Lektor by die Universiteit van [...]