Mediese Noodgevalle (Beserings) – Deel 1

Plaasgemeenskappe leef uiteraard in relatiewe afsondering en moet dus in ‘n groot mate selfversorgend wees … vandaar die gesegde: ”‘n boer maak ‘n plan”. Dit is dan ook die essensie van sukses in ‘n noodgeval,  veral wanneer dit spoedeisend van [...]

Omgekrapte weerpatrone en verwoestende stofstorms: Die probleemstelling

Suid-Afrika het waarskynlik nog nooit die vlakke van uiterste weerpatrone en stofstorms ervaar soos in die huidige seisoen nie. Temperature het rekordvlakke bereik te midde van ‘n ernstige droogte oor omtrent die hele somersaaigebied. Terselfdertyd het stofstorms amper op ‘n [...]

Bronkhorstspruit-studiegroep en KragDag se Landbou sub-ekspo

Landbou is deel van vele van ons mense se genetiese samestelling. Dit kan seker teruggevoer word na die koms van Jan van Riebeeck en al die Hugenote en Setlaars wat gevolg het, wat hoofsaaklik uit een of ander boerderybedryf hul [...]

By |2019-01-23T23:16:29+00:00Januarie 23rd, 2019|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Die realiteit van aflatoksiene

  Soos die meeste Suid-Afrikaners geniet my huisgesin ook ‘n bietjie stywe mieliepap en sous saam met braaivleis. Moet seker die Transvaalse kultuur wees, want klaarblyklik verskil Transvalers van die “Kolonialers” – soos die ou mense gepraat het – wat [...]

Waterbestuur is geen luukse nie

PROMOSIE-ARTIKEL Vir baie jare is al gewaarsku dat Suid-Afrika ‘n waterarm land is en dat ons nie ons waterhulpbronne as vanselfsprekend kan aanvaar nie. Ten spyte daarvan was water in die verlede relatief oorvloedig en ook baie goedkoop.  As gevolg [...]

KragDag kry ’n Landbou sub-ekspo

Die KragDag ekspo, waar jaarliks ’n groot verskeidenheid selfstandigheidsoplossings uitgestal word, bied van 2019 af, in samewerking met TLU SA, ook ’n gelyklopende landbou sub-ekspo gedurende die drie dae van die ekspo aan. Met sy Doen-jou-eie-ding leuse het KragDag ’n [...]

By |2018-12-06T10:51:43+00:00Desember 6th, 2018|Categories: Webjoernaal|0 Comments

Voorkoming van ‘n plaasaanval

‘n Plaasaanval is een van dié onsekerhede wat geen boer kan voorsien nie en ook nie altyd op voorbereid is nie. Daar is egter maatreëls wat getref kan word om die aanval te vertraag of selfs te laat misluk. Tot [...]

By |2018-12-06T11:15:37+00:00Desember 5th, 2018|Categories: Veiligheid, Webjoernaal|Tags: , , |0 Comments

Biogas in die huidige Suid Afrika

Die opwekking van energie deur middel van biogas is een van die mees volhoubare en omgewingsvriendelike vorms van hernubare energie beskikbaar.  Tydens ‘n anaërobiese verteringsproses word organiese afval, wat meestal skadelik vir die omgewing is, in organiese bemesting omgeskakel. Terselfdertyd [...]

Strategie vir huishoudings om onvoorspelbare elektrisiteit te hanteer

Onvoorspelbare elektrisiteitsonderbrekings en groot tariefverhogings het alreeds deel geword van ons lewens in Suid Afrika. Verskeie huishoudings probeer net om dit na die beste van hul vermoё deur te worstel. Die mees algemene oplossing is om ‘n kragopwekker aan te [...]