Loading Events
This event has passed.

Tickets

The numbers below include tickets for this event already in your cart. Clicking "Get Tickets" will allow you to edit any existing attendee information as well as change ticket quantities.
Tickets are no longer available

Tydens hierdie vyfdag kursus sal jy intensiewe, praktiese en professionele opleiding ontvang in bemiddelingsvaardighede, gebaseer op meetbare internasionale standaarde.

Die Bemiddelaar word toegerus in onder andere die volgende:

  • Om sinvol met uitdagende partye om te gaan.
  • Komplekse situasies/verhoudings te identifiseer, interpreteer en effektief te hanteer.
  • Om in komplekse situasies/partye te lei tot ʼn moontlike wedersydse voordelige skikkingsooreenkoms
  • Deur praktiese toepassing word Bemiddelaar tydens die opleiding gelei om die vaardighede te internaliseer. Hierdie lewensvaardighede kan ook tot voordeel in die persoonlike lewe/verhoudings van die Bemiddelaar aangewend word en is van toepassing op alle aspekte van die Besigheid- en sakewêreld.

Na afloop van die kursus sal jy ook kwalifiseer een van die bemiddelaars op die Bemiddeling SA (www.bemiddelingsa.com) platform te word.

Navrae: Tiaan van Dyk 082 825 8876 / bemiddelingsa@gmail.com

Vir meer inligting oor Bemiddeling besoek www.bemiddelingsa.com

Bemiddeling SA (BSA)

Die Beter Alternatief vir ooreenkomssluiting en geskilbeslegtiging

  • Bemiddeling is vinniger as litigasie, bekostigbaar, vertroulik en partye bly in beheer
  • Professioneel opgeleide Bemiddelaars – onafhanklik en objektief
  • Deurlopende standaard en kwaliteitsbeheer van die Bemiddelaars en die bemiddelingsproses
  • Voordeel van landswye netwerk en databasis
  • Gefokusde en deurlopende bemarkingsveldtogte aan die kliënte en professionele persone/liggame

 

Egskeidings, toesig en beheer dispute

Korporatiewe onderhandelings

Nie-winsgewende Organisasies

Kommersiële Kontrakte & Eiendomsreg

Boukontrakte en ingenieurswerke

Beheerliggame en Kompleksinwoners

Voertuigbotsings en mediese geskille

Voortdurende opleiding om kennis en vaardighede te bou

Spesiale pryse ten opsigte van verdere opleiding

Lees ook gerus hierdie artikel: Bemiddeling – bevorder selfstandigheid in regspleging!

“If I had an hour to solve a problem and my life depended on the answer, I would spend the first 55 minutes figuring out the proper question to ask, for if I knew the proper question, I could solve the problen in less than 5 minutes.”

Albert Einstein