Loading Events
This event has passed.

Hierdie een dag aanlyn werkswinkel, wat in Engels aangebied word, is vir kursusgangers wat deur KragDag bespreek, beskikbaar teen 5% afslag op die normale prys van R2 300 (Besprekings sluit 20 November 2020)

KLIK HIER om die besprekingsvorm af te laai en dui in die toepaslike veld aan dat jy by KragDag van die kursus gehoor het, om jou 5% afslag te bekom. Stuur jou voltooite besprekingsvorm na jobstsb@resiliant.africa. Indien jy enige hulp benodig met die bespreking skakel 087 231 1644.

Hier is meer besonderhede oor die kursus: