
Events Search and Views Navigation
November 2020
Hierdie een dag aanlyn werkswinkel, wat in Engels aangebied word, is vir kursusgangers wat deur KragDag bespreek, beskikbaar teen 5% afslag op die normale prys van R2 300 (Besprekings sluit 20 November 2020) KLIK HIER om die besprekingsvorm af te [...]
Find out moreMaart 2021
Hierdie kursus in webinaar formaat is vir vroeë besprekers beskikbaar teen R1 300, tot 22 Februarie 2021, daarna beskikbaar teen volprys van R1 600 (besprekings sluit op 12 Maart 2021 om 12:00). Wil jy van die Eskom netwerk wegbeweeg? Nie [...]
Find out moreMei 2021
Hierdie kursus is vir vroeë besprekers beskikbaar teen R1 500, tot 10 Mei 2021, daarna beskikbaar teen volprys van R1 800 (besprekings sluit op 27 Mei 2021 12:00). Wil jy van die Eskom netwerk wegbeweeg? Nie seker watter inligting [...]
Find out moreJulie 2021
Hierdie kursus is beskikbaar vir slegs R1 400 (besprekings sluit op 28 Julie 2021). Kry gesonde kos uit jou eie akwaponiese stelsel Gesond wees begin by gesond eet. Die sosiale media gons oor superkosse, oor allergieë wat dalk deur gifstowwe [...]
Find out moreStappe om hierbo te bespreek: Stel die hoeveelheid persone met die "+" en klik dan op Get Tickets; indien jy 'n vrywillige bydrae (met kaart of EFT) tot die onkostes van die geleentheid wil maak voeg 'n donasiebedrag by; klik [...]
Find out moreAugustus 2021
Hierdie werkswinkelbespreking is beskikbaar teen R300 per persoon. (Besprekings kan gemaak word tot 11 Augustus 2021 om 23:00). Werkswinkel in pottebakkery 'n Heerlike geleentheid om die stres van covid te laat vaar en die kunstenaar in jou te ontgin. [...]
Find out moreSeptember 2021
Hierdie kursusbespreking is beskikbaar teen R900 (dit sluit die brandtoerusting pakket in) en R500 (sou jy jou eie brandtoerusting bring) (besprekings sluit op 15 September 2021 om 23:00). Leer pirografie Wat is pirografie? Die proses om ontwerpe op hout, leer, [...]
Find out moreHierdie kursus is vir vroeë besprekers beskikbaar teen R1 500, tot 22 Augustus 2021, daarna beskikbaar teen volprys van R1 800 (besprekings sluit op 8 September 2021 12:00). Wil jy van die Eskom netwerk wegbeweeg? Nie seker watter inligting [...]
Find out moreApril 2022
Hierdie kursus is vir vroeë besprekers beskikbaar teen R1 500, tot 23 Maart 2022, daarna beskikbaar teen volprys van R1 800 (besprekings sluit op 6 April 2022 om 00:00). Wil jy van die Eskom netwerk wegbeweeg? Nie seker watter [...]
Find out moreJulie 2022
Hierdie kursus is vir vroeë besprekers beskikbaar teen R1 650, tot 24 Junie 2022, daarna beskikbaar teen volprys van R1 950 (besprekings sluit op 7 Julie 2022 om 00:00). Wil jy van die Eskom netwerk wegbeweeg? Nie seker watter [...]
Find out more