Hoe gemaak indien e...
 
Notifications
Clear all

Hoe gemaak indien ek 'n verdagte op my grond betrap?  

  RSS

Bessie
(@bessie)
Joined: 8 maande ago
Posts: 3
2020-04-24 11:22  

Plaaspatrollies en GPF's word steeds verbied om deel te neem aan misdaadvoorkoming.

Misdadigers steur hulle nie aan die inperkings nie en gebruik die gaping wat geskep is tot hulle voordeel. Boere lei astronomiese verliese aan veediefstal sowel as gewasdiefstal en steeds word plaaswagte en GPF's verbied om met misdaadsvoorkoming voort te gaan.  Wanneer gaan hierdie maatreëls hersien word? 

Wat staan my te doen indien ek betreders op my plaas betrap?


Quote

Leave a reply

Author Name

Author Email

Title *

 
Preview 0 Revisions Saved
Share: