Forum2017-12-12T08:21:43+00:00

aquaponics voedings-waarde-groente  

  RSS

willem
(@willem)
Joined: 10 maande ago
Posts: 1
2018-02-12 11:17  

Voordat ek begin met aquaponics wil ek net seker maak of die voedings-waarde dieselfde is as van groente wat op die tradisionele manier

gekweek word .   Ek dink dan aan  minerale, spoor-elemente en vitamines.

Groeteni

Wim Wibbelink

 

 


ReplyQuote
Kleinskuur
(@kleinskuur)
Joined: 10 maande ago
Posts: 1
2018-02-13 15:11  

Glad nie !

Die voedingswaarde van Akwaponiese verboude groente is baie hoer as tradisionele groente verbouing, asook die anti-oksidante. Op ons kursus bespreek ons die voedingswaardes en ook die voedingsbehoeftes van mens, plant en visse volledig. Plante in ons stelsel het sonder enige kompetisie toegang tot die beste voedingstowwe wat die natuur kan voorsien.

Groete

Colin Bremner

 


ReplyQuote
Sny
 Sny
(@sny)
Joined: 10 maande ago
Posts: 1
2018-02-27 11:29  

Wat jy nie insit nie kan jy nie uitkry nie.  As die visse gesond is is jou groente gewoonlik goed.  Jy kan duur kosse voer, of self net lusern het goeie resultate gelewer.  Beste is om klein te begin en te groei.  Ek is ook maar besig om te leer, en elke dag sien ek iets nuuts, en nie alles is altyd goed of reg nie .....  


ReplyQuote
Fonzo
(@fonzo)
Joined: 10 maande ago
Posts: 1
2018-03-08 13:48  

Ek wil baie graag so spoedig moontlikheid begin. Kan iemand dalk aanbeveel waar om van die toerusting te gaan koop, en sommer ook bietjie advies te kry?


ReplyQuote
Share:
  
Working

Please Login or Register