Onderwys het ‘n strydtoneel geword

Enigiemand wat glo dat onderwys neutraal kan wees, maak ‘n groot fout. Idees het gevolge. Aksies vloei uit gedagtepatrone. Ouers kom nie te staan voor die keuse om hul kinders na ‘n godsdienstige of ‘n nie-godsdienstige skool te stuur nie. [...]