About Freda Vosloo (Edit profile)

This author has not yet filled in any details.
So far Freda Vosloo has created 0 blog entries.

Syfers om self oor te dink…

Hierdie is wêreldstatistieke soos Worldometer dit weergee vanaf 1 Januarie 2020 tot 17 April 2020 – dus ‘n weergawe van die afgelope 3½ maande se statistieke. Sonder om ordegroottes te verander, is die getalle benader om die lees daarvan te [...]

Praktiese Covid-19 raad

Hier volg algemene raad tydens die Covid-19 pandemie uit my oogpunt as ma en huisvrou met mediese agtergrond. Sommige standpunte mag gesien word as kontroversieel maar ek noem dit nogtans omdat dit my persoonlike oortuiging is. Voorkomend Pas die kontak-voorkomingsmaatreëls, [...]

Coronavirus (Covid-19) opgedateer

Sedert ons vorige artikel oor die nuwe coronavirus het dit ‘n ander naam gekry en het die prentjie drasties verander. Die siekte het na elke vasteland versprei, behalwe Antarktika en is op 11 Maart deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as ‘n [...]

Coronavirus 2019-nCoV

Die uitbraak van die nuwe virusinfeksie, veroorsaak deur Coronavirus 2019-nC0V, is die afgelope maand groot nuus en baie inligting doen die rondte. Ons wil poog om so feitelik as moontlik die laaste stand van sake weer te gee, soos ten [...]

Die krag van menslike dermmikrobioom

Dermmikrobioom is ‘n versamelnaam vir die genetiese materiaal van al die bakterieë, virusse, fungi en ander eensellige diertjies, wat in ons spysverteringskanaal gehuisves is. ‘n Meer algemene term is dermflora en elke mens het ‘n unieke kombinasie. Hulle leef in [...]

Krag van beweging

Die vermoë om te beweeg is ‘n baie belangrike aspek van ons lewe. Vra maar vir enige persoon wat ‘n verlamming van een of meer ledemate opgedoen het! Alreeds in die baarmoeder is beweging noodsaaklik vir die normale ontwikkeling van [...]

Die koolstoof – hart van die huis

Sedert vroegste tye kom mense bymekaar rondom vure vir hitte, kos, lig en ‘n gevoel van veiligheid en gemeensaamheid. Aanvanklik was die oop houtvure buite, maar later ook in binne-areas, hoewel rook en roet ‘n probleem was. Kosmaak op ‘n [...]

Die krag van slaap (vervolg)

Hierdie artikel is ‘n opvolg van ‘n vorige artikel oor die krag van slaap. Ten spyte daarvan dat mens en dier baie kwesbaar is tydens slaap, is die feit dat alle diere slaap ‘n bewys dat daar voordele in slaap [...]

Die krag van slaap

‘n Beknopte opsomming van die eerste deel van ‘n onderhoud met Prof. Matt Walker, professor in Neuro-wetenskap en Sielkunde aan die Universiteit van Kalifornië    https://youtu.be/bEbtf7uS6P8 Navorsers beveel aan dat ‘n volwassene 7-8 ure per nag slaap en dat 6 [...]